Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hoogwater Farmlife and Accommodation

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Melissa B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Rustig, mooi, natuur! Pragtige plekkie tussen die berge, mooiste views en baie rustig vir 'n paartjie wat 'n wegbreuk soek. Heerlike jacuzzi, maklik om te gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amy W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Tranquil, relaxing and beautiful. My stay was wonderful! A beautiful working fruit farm with friendly staff. Accommodation was spotlessly clean and the decor was a lovely mix of modern and antique pieces with all the necessities (plus more) to make the stay perfectly comfortable. I will definitely be back and have already recommended Hoogwater to many friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthew D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Lovely farm stay with all the amenities. Lovely farm stay. Great amenities. Clean and modern. Soft linen.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miriette J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Dit het my verjaarsdagwense waar gemaak. Ek het 'n plek gesoek wat 18 mense kon akkommodeer vir my 40ste verjaarsdag. Ons het 3 van die huisies gebruik. Die huisies was naby genoeg vir die kinders om heen en weer te beweeg, maar ver genoeg van mekaar af dat ons mekaar nie gepla het wanneer dit tyd was om te ontspan nie. Dit is 'n baie spesiale plek, perfek vir somer en winter, met genoeg spasie binne en buite. Die plek is goed ingerig en mooi modern. 'n Skottelgoedwasser en ordentlike wynglase was 'n bonus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malinda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Heerlike verblyf. Ons het heerlik gekuier, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kristi H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Blissful countryside cottage. Madri was incredibly accommodating, and the stay was blissful. The cottage has everything you need to get away from it all and escape to the countryside.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Lekker gebly. Baie lekker gebly. Gasvrou was baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich B
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Rustige kuier saam met vriende in die natuurprag. Ons was saam met vriende weg en 5 kinders onder 10. Hulle het die plaaslewe baie geniet - hulle kon rondry met hulle fietse en allerande balspeletjies speel op die groot grasperk. Die plaas is veilig en die huis is goed ingerig met alles wat mens benodig. 'n Ongelooflik vriendelike gasvrou het alles uitgesit soos ons dit benodig het. Die rustigheid van die natuur het ons almal laat ontspan en met al die gewoel het die kinders maklik bed toe gegaan. Sal definitief aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carl L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Was n baie warm naweek en het die swembad baie geniet. Huis is lekker ruim. Goeie ligging en waarde vir geld. Beslis alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Nov 2024

Peaceful getaway. We had a lovely stay at the Family House. A peaceful getaway, we spent all day chilling at the pool and Kol-Kol!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Madri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoogwater Plaas, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBhNmY2NDMxLTJjNmMtNDUyZS04MjQ5LTJmMzJiYzlmZjg2Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 Hoogwater Farm Wolseley 6830 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.47223551536 19.191516232808

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang