Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hoogwater Farmlife and Accommodation

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Kristi H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Blissful countryside cottage. Madri was incredibly accommodating, and the stay was blissful. The cottage has everything you need to get away from it all and escape to the countryside.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Lekker gebly. Baie lekker gebly. Gasvrou was baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich B
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Rustige kuier saam met vriende in die natuurprag. Ons was saam met vriende weg en 5 kinders onder 10. Hulle het die plaaslewe baie geniet - hulle kon rondry met hulle fietse en allerande balspeletjies speel op die groot grasperk. Die plaas is veilig en die huis is goed ingerig met alles wat mens benodig. 'n Ongelooflik vriendelike gasvrou het alles uitgesit soos ons dit benodig het. Die rustigheid van die natuur het ons almal laat ontspan en met al die gewoel het die kinders maklik bed toe gegaan. Sal definitief aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carl L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Was n baie warm naweek en het die swembad baie geniet. Huis is lekker ruim. Goeie ligging en waarde vir geld. Beslis alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mohammedtanweer Z
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Our stay was peaceful and relaxing. We thoroughly enjoyed our stay. The host was wonderful and friendly. We felt safe, the farmhouse was clean and well-equipped. The farm is beautiful, peaceful and definitely a hidden gem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke D
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Neat, spacious house. Accommodated our family's needs. Very friendly hosts. Exceeded our expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Sommer tuis gevoel van die begin af. Madri was so behulpsaam en het ons so welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

A delightful place to spend some time relaxing. Will re-stay again in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anke P
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Pragtige omgewing en huis. Netjies en skoon. Ideaal vir groot groep vriende en familie om saam te kuier. Ons sal Hoogwater Farmlife and Accommodation aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurgen S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Perfekte wegbreek!! Ons het baie lekker gebly! Dis 'n baie mooi omgewing en kon lekker ontspan. Die jaccuzi was tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Madri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoogwater Plaas, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBhNmY2NDMxLTJjNmMtNDUyZS04MjQ5LTJmMzJiYzlmZjg2Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 Hoogwater Farm Wolseley 6830 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.47223551536 19.191516232808

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang