Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hoogwater Huis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High Level-weg, Plaas 105, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 995 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Hoogwater Huis is 'n unieke en rustieke strandfront-eiendom wat sowat 6 kilometer vanaf Pringlebaai geleë is. Hierdie eiendom is 'n ideale opsie vir 'n gesinswegbreek, want die eiendom word omring deur asemrowende rotspoele, strande en berguitsigte.

Dié selfsorg-eiendom bied slaapplek vir tot 4 volwassenes en 4 kinders op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Elke kamer spog met see-uitsigte en deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die oopplan-leefarea is op die eerste verdieping geleë en beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Van die kombuis af lei 'n 6-sitplek-eetkamertafel en 'n knus sitkamer met 4 dagbeddens, plus 'n binnenshuise kaggel vir daardie koue winteraande. Daar is ook 'n hoekie met baie boeke om te lees.

Die oorspronklike groot sandsteenrotse wat die huis omring skep 'n unieke atmosfeer met buitebraaigeriewe. Hierdie eiendom is nie net vir gaste wat op soek is na 'n vakansiehuis in Pringlebaai nie, maar ook 'n perfekte venue vir troues, rolprentopnames en ander geleenthede.

Neem asseblief kennis dat die huis slegs met 'n 4x4-voertuig toeganklik is. Alternatiewelik kan gaste ongeveer 200 m verder parkeer en met hul bagasie stap.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 4 mense
4 xKinderbank vir 1
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Anneke Geverifieer

Eiendomme 24

Resensies 98

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • High Level-weg, Plaas 105, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 995
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R5 995
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High Level-weg, Plaas 105, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69183c694ca112b6461558a9e0d9725f785d40d4773b1c968a60a327d70ca384ca5a922ba43399d0cb7f62d4a9672811dcc9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 995 per nag (plek vir 4) High Level Road Farm 105 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.379011838661 18.83384824986

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang