Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hooikraal Tented Camp

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Steenbok Safari Tent
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie tent is ideaal vir 'n paartjie. Dit bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningngrootte-bed. Die tent het 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die stort maak van 'n stortsak gebruik en water word op die vuur in 'n ketel warm gemaak. Linne, handdoeke, ekstra komberse en 'n warmwatersak word voorsien. Die tent het 'n tweeplaatgasstoof, basiese potte en panne, asook breekware. Herlaaibare lampies word voorsien aangesien daar geen elektrisiteit beskikbaar is nie. Gaste word aangemoedig om 'n draagbare herlaaier of karherlaaiers te bring om hul selfone te laai. Buite is daar is 'n houtvuurwarmbad en braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat swembad
Badkamer
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste word versoek om by die instansie navraag te doen oor die toestand van die pad voordat hulle bespreek.
Neem asb. kennis dat daar nie elektrisiteit of 'n yskas-vrieskas in die tente is nie.
Troeteldiere word nei toegelaat nie.
Geen musiek word toegelaat nie.
Stiltetyd is vanaf 22:00.
Hout kan by ontvangs gekoop word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Grysbok Safari Tent
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Beskrywing

Hierdie tent is ideaal vir 'n paartjie. Dit bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningngrootte-bed. Die tent het 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die stort maak van 'n stortsak gebruik en water word op die vuur in 'n ketel warm gemaak. Linne, handdoeke, ekstra komberse en 'n warmwatersak word voorsien. Die tent het 'n tweeplaatgasstoof, basiese potte en panne, asook breekware. Herlaaibare lampies word voorsien aangesien daar geen elektrisiteit beskikbaar is nie. Gaste word aangemoedig om 'n draagbare herlaaier of karherlaaiers te bring om hul selfone te laai. Buite is daar is 'n houtvuurwarmbad en braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat swembad
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste word versoek om by die instansie navraag te doen oor die toestand van die pad voordat hulle bespreek.
Neem asb. kennis dat daar nie elektrisiteit of 'n yskas-vrieskas in die tente is nie.
Troeteldiere word nei toegelaat nie.
Geen musiek word toegelaat nie.
Stiltetyd is vanaf 22:00.
Hout kan by ontvangs gekoop word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Duiker Safari Tent
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Beskrywing

Hierdie tent is ideaal vir 'n gesin. Dit bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n dubbelbed sowel as 'n stapelbed vir kinders. Die tent het 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die stort maak van 'n stortsak gebruik en water word op die vuur in 'n ketel warm gemaak. Linne, handdoeke, ekstra komberse en 'n warmwatersak word voorsien. Die tent het 'n tweeplaatgasstoof, basiese potte en panne, asook breekware. Herlaaibare lampies word voorsien aangesien daar geen elektrisiteit beskikbaar is nie. Gaste word aangemoedig om 'n draagbare herlaaier of karherlaaiers te bring om hul selfone te laai. Buite is daar is 'n houtvuurwarmbad en braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Dubbelbed

1 x Kinderstapelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat swembad
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Bosbok Safari Tent

  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: N2, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11af653a3601697260f1feba35d201b55657a04b75a37b3e83fdcbb01a17963f4ccbf90a3bf898e1a344939834905f4744cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 N2 Heidelberg 6665 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.116179172013 20.883481883904

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang