Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hook Shot Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Frikkie R
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Super. Elda is super georganiseerd en alles is pragtig en mooi ingerig met die beste van alles tot jou beskikking.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charné O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Heerlik! Dit was 'n baie lekker verblyf-opsie. Baie veilig en netjies. In die boonste kamer aan die linkerkant is daar voëls of vlermuise wat in die dak nesmaak. Dit is die 'n probleem in die dag nie, maar saans raas dit redelik wat bietjie steurend is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elda
Hook Shot Lodge
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer asook die rapportering van steurnis in dak. Dit is dadelik aangespreek en glo ons die probleem is opgelos. Ons waardeer jul terugvoer en altyd welkom terug.Ons huis is respekteer en in goeie toestand gelaat .Kommunikasie met gas ook baie goed deurgaans.

Chris Labuschagne L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Awesome stay in a great location! Modern, comfortable stay in a great setting. Big plus - the house is fitted with an inverter so you have full lights and Wi-Fi during load shedding. Our host was informative, attentive and very friendly. Thank you, Elda, we enjoyed our stay tremendously!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elda
Hook Shot Lodge
It was only a pleasure to host these friendly mindful guests. The house was left in pristine condition and Chris and friends will always be welcome to return to any of our 3 homes. Thank you for choosing our home and for your very positive feedback. Take care.

Eben S
Kort verblyf
4.8
Jun 2023

Heerlike familietyd in 'n perfekte kuierhuis. Ek beveel hierdie akkommodasie aan. Netjies, modern, en goed ingerig vir familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cedric C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2023

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly en die geriewe toepaslik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elda
Hook Shot Lodge
Dankie vir tyd en terugvoer. Ons huis is in perfekte toestand gelaat en altyd welkom terug.

Michael M
Kort verblyf
5.0
Aug 2022

Ongelooflik mooi. Net soos die foto's, stunning.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Alles wat ons nodig gehad het en nog meer. Alles was lieflik en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elda
Hook Shot Lodge
Baie dankie dat jul ons gekies het, net 'n plesier om jul te ontvang en die Lodge is in perfekte toestand gelaat. Julle is altyd weer welkom by enige van ons huise.

Dawie B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2022

Huis is netjies, ten volle toegerus, rustige atmosfeer. Ons sal graag weer daar wil gaan inboek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elda
Hook Shot Lodge
Dit was regtig 'n voorreg om hierdie vyf ster gaste te ontvang by Hook Shot Lodge Hulle sal altyd welkom wees by enige van ons huise .Die huis is in perfekte toestand gelaat. Dankie dat julle ons huis gekies het.

Ettienne L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2021

Fantastiese verblyf. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Daar kan wel ’n speelparkie vir kinders op die perseel opgerig word, op die gholflandgoed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brandon P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Des 2021

Good accommodation but not flexible. When the rules were explained we were treated as kids and illiterate which made us feel offended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Elda
Hook Shot Lodge
Thank you for your feedback . It is very unfortunate that you felt offended as Estate Security requires that rules and regulations are explained to all guests booked on the Estate by hosts/owners on arrival every time . Take care and thank you for your visit and leaving the house in mint condition.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elda Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 31

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R4 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R4 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Silwerstrand Boulevard 46, Silwerstrand Golf and River Estate, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEyOWFhZDdmLWM0MzktNDE2Ni1iMmUxLWRiZjg5NzczNDMwMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag, vir 6 mense 23 5 1 5 46 Silwerstrand Boulevard Silwerstrand Golf and River Estate 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.812096231307 19.849275375116

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang