Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hook Shot Manor

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Uriel G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Pragtig, rustig! Elda is 'n wonderlike gasvrou, pragtige huis in 'n veilige landgoed. Wonderlike voorstelle van wat om te doen. Ons is baie bly oor die treinvoorstel; ons het dit ongelooflik baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elda
Hook Shot Manor
Dit was 'n voorreg om Uriel en haar gesin te ontvang. Dokumentasie wat verlang word deur Landgoed Sekuriteit is uiters stiptelik voorsien. Kommunikasie, verwagte tyd van aankoms en reëlings was deurgaans deurgegee wat dit vir 'n gasvrou so maklik maak om te beplan rondom gaste ontvang. Ons Manor is gerespekteer en Uriel en haar gesin is altyd weer welkom. Dankie dat julle ons gekies het.

Frikkie R
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Heerlik. Pragtig ingerig en mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Fantastiese plek! Ligging is 10/10, diens 10/10! Elda was 'n wonderlike gasvrou, so vriendelik gewees, en behulpsaam! Heerlik gaan ontbyt eet by Oumeul, en wyn gaan drink by Weltevrede, asook Viljoensdrift, heerlike plase om te besigtig in die mooi Vallei!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elda
Hook Shot Manor
Jacobus en sy gesin is spesiale, bedagsame en vriendelike gaste. Net 'n plesier om hul te ontvang en hul het ons Manor in perfekte toestand gelaat. Hierdie is gaste wat altyd weer sal welkom wees by enige van ons huise. Baie dankie dat jul ons Manor gekies het, vir positiewe terugvoer en vir die top gaste wat hierdie gesin is.

Rose P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2022

What a beautiful, peaceful and safe estate! Spotless and lovely house equipped with everything you need. Elda is a wonderful host who gave us a thorough tour of the house and shared valuable information about local activities. We had a fantastic time!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elda
Hook Shot Manor
It was a privilege to host Rose and her group. We are delighted that they enjoyed their stay at our home. These five star guests treated our house with respect and left it in mint condition. Many thanks for choosing our home, as well as the pleasing feedback. They will always be welcome at any of our homes. Take care.

Donne S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2022

Wonderful stay in a beautiful home. Elda is a very helpful and friendly host. The home is beautifully furnished and very well equipped kitchen. The beds are super comfortable and we thoroughly enjoyed our stay albeit too short. Thank you Elda for sharing your home with us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elda
Hook Shot Manor
Only a pleasure to host these friendly and very mindful guests. Our house was left meticulously and any host would love to receive Donné and family. Thank you for the visit, the positive feedback and you are always welcome at our homes.

Larissa O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Ongelooflik in alle aspekte. Dit was nou in een ding: 6 ster. Ons gaan weer terug vir spesiale vieringe. Dankie vir uitstaande diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elda
Hook Shot Manor
Baie dankie Larissa. Dit was so lekker om jul 'n tweede maal weer te kon ontvang. Julle is altyd weer welkom by enige van ons huise.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elda Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 31

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R8 825
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R8 825
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Silwerstrand-boulevard 48, Silwerstrand Golf and River Estate, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3762cb887155a00e18d2b9b602b9ce60da56ce7102c342157f3884c49bba371b388e811a10f5cd62b1e9a5341b849ff94e3b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 825 per nag, vir 8 mense 6 5 1 5 48 Silwerstrand Boulevard Silwerstrand Golf and River Estate 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.812226947328 19.849162185835

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang