Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karas Inn

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Ferdi B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Bevange. Het tuis gevoel, amper asof by vriende oorgebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lukas H
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Stil area, veilig, kon lekker kuier saam met die familie. Dankie Hoon's. Ons moes vroeg weer weg wees. Sal dit definitief weer gebruik vir oorslaap op pad na Windhoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joel J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Anxiety-free, serene environment, a little oasis. Comfortable, picturesque setting. Friendly staff and absolutely clean apartments.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thomas V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Lekker in die woestyn. Baie netjies en gerieflik. Alles wat jy verlang. Eienaar is gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Francois L
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2023

Lekker gebly. Kamers was gerieflik en netjies.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique B
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Des 2023

Lekker en rustig. Baie lekker gebly, goed ingerig en dankbaar vir die aircon.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Alles wat jy nodig het. Skoon en baie netjies met alles wat jy dalk nodig kan hê. Braai geriewe en voldoende veilige parkering met 'n klein speelplekkie vir kleiner kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria M C D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2022

Naby grensposte. Netjies, skoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nico B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2022

Lekker oornag. Ons het baie lekker oornag en sal beslis weer hier tuisgaan indien dit nodig sou wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansune D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Netjies en gasvry. Ons het op Kersdag dringend verblyf gesoek na onvoorsiene omstandighede oppad vanaf Windhoek na Upington. Hoon's is amper dadelik terug gekom dat hulle sal kan help. Ons was aangenaam verras met die juweel in Karasburg. Verseker 'n plek waarvan ons weer gebruik sal maak aangesien ons gereeld tussen SA en Namibia reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19de Laan 8, Karasburg, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd803f3ded0a9124855fa76c3ff6df6dfe264cd8154a0e2931dbafa0ab95734621d0f280f9d3a87fa80155f418ce2f7893705?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 Number 8 19th Avenue Karasburg 0000 Karas 021 201 8901 11:00-23:00 10:00 -28.019808988485 18.757404

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang