Karas Inn
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19de Laan 8, Karasburg, 0000, Karas
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Karas Inn is in die klein dorpie Karasburg in Namibie geleë, sowat 120 km vanaf die Ariamsvlei-grens na Suid-Afrika. Die verblyf is ideaal vir groepe wat dié deel van Namibië besoek en die dorp is die ideale oornagplek vir gaste wat op pad is na Windhoek of Kaapstad.
Verblyf word in 3 woonstelle en 2 gastekamers wat ten volle gemeubileer is aangebied. Die eerste slaapkamer het 5 enkelbeddens wat ideaal is vir groepe. Die tweede en derde woonstel het elkeen 1 dubbelbed en 1 enkelbed. Elke woonstel beskik oor 'n selfsorgkombuisie, 'n badkamer, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en badhanddoeke. Daar is 2 gastekamers wat elkeen 'n dubbelbed, lugversorging, badkamer, TV met DStv-kanale en badhanddoeke het. Ontbyt kan op versoek en teen 'n ekstra koste voorsien word. WiFi is beskikbaar.
Besienswaardighede in die omliggende omgewing sluit 'n natuurreservaat en die Visrivier-canyon in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 19de Laan 8, Karasburg, 0000, Karas
- Gaste dink Karas Inn het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19de Laan 8, Karasburg, 0000, Karas
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang