Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karas Inn

  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19de Laan 8, Karasburg, 0000, Karas
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Karas Inn is in die klein dorpie Karasburg in Namibie geleë, sowat 120 km vanaf die Ariamsvlei-grens na Suid-Afrika. Die verblyf is ideaal vir groepe wat dié deel van Namibië besoek en die dorp is die ideale oornagplek vir gaste wat op pad is na Windhoek of Kaapstad.

Verblyf word in 3 woonstelle en 2 gastekamers wat ten volle gemeubileer is aangebied. Die eerste slaapkamer het 5 enkelbeddens wat ideaal is vir groepe. Die tweede en derde woonstel het elkeen 1 dubbelbed en 1 enkelbed. Elke woonstel beskik oor 'n selfsorgkombuisie, 'n badkamer, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en badhanddoeke. Daar is 2 gastekamers wat elkeen 'n dubbelbed, lugversorging, badkamer, TV met DStv-kanale en badhanddoeke het. Ontbyt kan op versoek en teen 'n ekstra koste voorsien word. WiFi is beskikbaar.

Besienswaardighede in die omliggende omgewing sluit 'n natuurreservaat en die Visrivier-canyon in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Elana B
5.0
Rustig, warm maar gelukkig koel kamers met lugreëling in. Baie vriendelike mense, kamers was baie netjies en skoon.
Jan 2025
Antonie H
Gesin met klein kinders
5.0
Netjies, vriendelik, lekker! See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Leroy F
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderlike gasvrye ervaring. Het dit vreeslik baie geniet. Was lekker rustig en verblyf is baie nice.
Des 2024
Frikkie V
5.0
Nie geweet Karasburg kan so warm word nie. Dankie vir die lugversorger. Beslis waarde vir geld. Hulle het uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer. Ba...
Sien meer
Des 2024
Trevor I
Saam met vriende
5.0
Quiet and secure. Very accommodating as we arrived early. Great to have an aircon.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 19de Laan 8, Karasburg, 0000, Karas
  • Gaste dink Karas Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Karasburg Karas Namibië
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19de Laan 8, Karasburg, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd803f3ded0a9124855fa76c3ff6df6dfe264cd8154a0e2931dbafa0ab95734621d0f280f9d3a87fa80155f418ce2f7893705?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 Number 8 19th Avenue Karasburg 0000 Karas 021 201 8901 11:00-23:00 10:00 -28.019808988485 18.757404

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang