Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hoopoe Haven Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweede-straat 206B, Chartwell, Johannesburg, 2055, Gauteng
  • Vanaf R770 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hoopoe Haven Guest House is 'n klein en rustige gastehuis in die pragtige voorstad Chartwell in Johannesburg. Die grasdak-gastehuis is geleë op 2 akker tuine op die platteland.

Verblyf word aangebied in 4 gastekamers, waarvan 3 en suite-badkamers het. Hoopoe Haven Guest House het ook 3 vselfsorgkothuise met 2 slaapkamers, 'n 1-slaapkamer-gesinkothuis en 2 eenslaapkamer-kothuise. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, verwarmers en tee- en koffiemaakgeriewe.

Geriewe op die perseel sluit 'n gastesitkamer met sekere DStv-kanale, 'n braai-en-stoep-area op die boonste verdieping, 'n swembad, sekuriteit en elektriese omheining in. Die gastehuis bied ook 'n sjef in die huis wat voorsiening maak vir alle spyseniering, insluitend ontbyt, middagete, aandete en versnaperinge.

Die ligging bied toegang tot Fourways en Fourways Mall, Dainfern Gholfbaan, Montecasino, Lanseria Internasionale Lughawe en die Coca Cola Dome.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Televisie
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
3.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Cornell S
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike diens. Dankie vir die vriendelike diens. Die akkommodasie het alles gehad wat ons nodig gehad het vir die een aand se oorbly.
Mei 2024
Tlhompho M
Saam met vriende
5.0
It was great and the service was excellent. Has lovely views to wake up too.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2023
De Graaff A
Besigheidsreis
5.0
Waarde vir geld. Puik diens van bestuur.
Mrt 2023
Tania K
Gesin met tieners
4.8
Perfect serene getaway with excellent service and delicious outdoor breakfast. Our family of four booked the Eagle Owl luxury tent for ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Rick D
Gesin met klein kinders
4.6
Loverly spot out of town. Great hosts and location. Lots of space for kids to run around.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Tracey Or Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Tweede-straat 206B, Chartwell, Johannesburg, 2055, Gauteng
  • Gaste dink Hoopoe Haven Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R770
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R770
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweede-straat 206B, Chartwell, Johannesburg, 2055, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8uRrryjs6UQxbGEfecsv7mw6Pt9t8O0hjPetvU71ZecBbYZari?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R770 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 206B Second Road Chartwell 2055 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.9924676 27.9669942

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang