Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hoopstad Guest House

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Clarissa V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie lekker gebly. Vriendelike en goeie diens. Die gastehuis was baie skoon en. Baie lekker gebly. Vriendelike en goeie diens. Die gastehuis was baie skoon en lekker koel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nettie
Hoopstad Guest House
Baie dankie vir die vriendelike woorde.

Hannelie D
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Sal vir seker weer by Hoopstad Gastehuis bly. Die verblyf was uitstekend en die ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nettie
Hoopstad Guest House
Hannelie, baie dankie vir die vriendelike woorde en weereens dankie vir die ondersteuning. Nettie

Doug D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

An absolute gem! Fantastic guest house with a wonderful host and great breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nettie
Hoopstad Guest House
Thank you for the kind words, Doug. We hope to see you again soon.

Jaco D
1 nag Besigheidsreis
4.8
Mrt 2024

Die plek kan ek aanbeveel! Netjies en skoon, baie vriendelike mense! Sal weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Nettie
Hoopstad Guest House
Jaco, baie dankie vir jou vriendelike woorde. Jy is enige tyd welkom om weer hier oor te slaap.

Jurie B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

Baie vriendelike gasheer. Ek het lekker gebly en die ontbyt was baie lekker. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nettie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 170
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 170
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cooperstraat 29, Hoopstad, 9479, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9cce310a44ad1711fbd835c8b47a95967735f10f82d532ab88ff6d5b2e71337e6eca8ca6efba89a37075a4f96ddecb4dbd3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 170 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 29 Cooper Street Hoopstad 9479 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.8292998 25.9093102

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang