Hoopstad Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Nettie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Clarissa V - Sep 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Vriendelike en goeie diens. Die gastehuis was baie skoon en.
Hoopstad Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike woorde.
Hannelie D - Aug 2024
Algehele gradering
Sal vir seker weer by Hoopstad Gastehuis bly.
Hoopstad Guest House se terugvoer
Hannelie, baie dankie vir die vriendelike woorde en weereens dankie vir die ondersteuning.
Nettie
Doug D - Mei 2024
Algehele gradering
An absolute gem!
Hoopstad Guest House se terugvoer
Thank you for the kind words, Doug. We hope to see you again soon.
Jaco D - Mrt 2024
Algehele gradering
Die plek kan ek aanbeveel!
Hoopstad Guest House se terugvoer
Jaco, baie dankie vir jou vriendelike woorde. Jy is enige tyd welkom om weer hier oor te slaap.
Jurie B - Okt 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike gasheer. Ek het lekker gebly en die ontbyt was baie lekker.
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cooperstraat 29, Hoopstad, 9479, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang