Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hoopstad Guest House

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cooperstraat 29, Hoopstad, 9479, Vrystaat
  • Vanaf R1 170 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hoopstad Guest House bied gerieflike B&B-verblyf in die hartjie van die Vrystaat in Hoopstad. Dit is die ideale oornag-opsie vir vakansiegangers en besigheidsreisigers wat tussen Bloemfontein en Johannesburg moet pendel.

Gaste kan tussen 6 kamers kies wat elk 'n privaat badkamer, gemaklike beddens en gehaltelinne en badhanddoeke het. Elke kamer het lugversorging, 'n slim-TV, gratis WiFi, elektriese komberse, haardroër en koffie- en teemaakgeriewe met beskuitjies, asook en 'n kluisie.

Gaste kan hul ontbyt in die gemeenskaplike eetarea geniet of in die sitarea ontspan. Hierdie gastehuis spog met 'n jacuzzi en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en daar is 'n kragopwekker wat elektrisiteit tydens kragonderbrekings voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Clarissa V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Vriendelike en goeie diens. Die gastehuis was baie skoon en. Baie lekker gebly. Vriendelike en goeie diens. Die gastehuis was baie ...
Sien meer
Sep 2024
Hannelie D
Saam met vriende
5.0
Sal vir seker weer by Hoopstad Gastehuis bly. Die verblyf was uitstekend en die ontbyt was heerlik.
Aug 2024
Doug D
Besigheidsreis
5.0
An absolute gem! Fantastic guest house with a wonderful host and great breakfast.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Jurie B
Besigheidsreis
5.0
Baie vriendelike gasheer. Ek het lekker gebly en die ontbyt was baie lekker. Sien sterre.
Okt 2023
Jaco D
Besigheidsreis
4.8
Die plek kan ek aanbeveel! Netjies en skoon, baie vriendelike mense! Sal weer daar bly!
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nettie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Cooperstraat 29, Hoopstad, 9479, Vrystaat
  • Gaste dink Hoopstad Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Hoopstad Vrystaat
Vanaf
Vanaf R1 170
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 170
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cooperstraat 29, Hoopstad, 9479, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9cce310a44ad1711fbd835c8b47a95967735f10f82d532ab88ff6d5b2e71337e6eca8ca6efba89a37075a4f96ddecb4dbd3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 170 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 29 Cooper Street Hoopstad 9479 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.8292998 25.9093102

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang