Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hoor-Di-See

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anastasia N
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Very happy with my stay. It was magnificent, the view, the clean air. I enjoyed every moment. We saw deer, owls, and dolphins right there in Dana Baai.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinette M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Fantastic lekker nice. Mooi verwelkom van die oom en die tannie. Hulle is gasvry en liefdevolle mensies. Elke dag welkom gevoel. Baie dankie vir die warm en onregte gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bruce W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Great. Absolutely fantastic place and host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corrie S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Pragtige see uitsig en gerieflik. Ons het heerlik gebly. Pragtige plekkie met die mooiste uitsig op die see. Die eienaars is so vriendelik en gasvry. Ons het dadelik tuis laat voel. Net jammer ons tyd was so beperk dat ons nie langer kon bly nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2024

Skoon, vriendelik, en waarde vir geld. Dankie vir die gasvryheid en puik biltong. Baie lekker by Hoor die See!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne A
1 nag Saam met vriende
4.6
Okt 2024

You can hear the sea, as the name indicates. No issues, everything we needed was there. Thanks for the welcoming biltong snack.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johanna Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Repens-straat 12, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA283c1422a7ebe28779cb4103af02a94f4bb873c740d7982a3239c7883033fb28884bc311ea0136f7cb7b21642d4dc20c5b81?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 12 Repens Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.20476643792 22.037245065884

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang