Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hoor-Di-See

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Repens-straat 12, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Hoor-Di-See bied knus selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Danabaai. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n klein gesin wat die skilderagtige Tuinroete wil verken.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dié spasie het ook 2 enkelbeddens en 'n sitarea met 'n TV met Openview-kanale. WiFi is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Hierdie woonstel lei na 'n privaat stoep met sitplek en braaigeriewe vanwaar gaste die see-uitsigte kan bewonder.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Reinette M
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastic lekker nice. Mooi verwelkom van die oom en die tannie. Hulle is gasvry en liefdevolle mensies. Elke dag welkom gevoel. Baie dankie vir die w...
Sien meer
Nov 2024
Bruce W
Gesin met tieners
5.0
Great. Absolutely fantastic place and host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Corrie S
Saam met lewensmaat
4.8
Pragtige see uitsig en gerieflik. Ons het heerlik gebly. Pragtige plekkie met die mooiste uitsig op die see. Die eienaars is so vriendelik en gasvry. ...
Sien meer
Okt 2024
Pieter B
Gesin met klein kinders
4.8
Skoon, vriendelik, en waarde vir geld. Dankie vir die gasvryheid en puik biltong. Baie lekker by Hoor die See!
Sep 2024
Wayne A
Saam met vriende
4.6
You can hear the sea, as the name indicates. No issues, everything we needed was there. Thanks for the welcoming biltong snack.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johanna Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Repens-straat 12, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hoor-Di-See het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Repens-straat 12, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA283c1422a7ebe28779cb4103af02a94f4bb873c740d7982a3239c7883033fb28884bc311ea0136f7cb7b21642d4dc20c5b81?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 12 Repens Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.20476643792 22.037245065884

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang