Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Hoovers Nest

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Zelda D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Lekker. Baie netjies en gemaklik. Huis weg van jou huis! Sal enige tyd teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danie
Hoovers Nest
Dankie Zelda, hoop om julle gou weer as gaste te kan ontvang. Vriendelike groete, Heleen

Nell-marie R
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Beste plek in Pretoria. Die mooiste, skoonste plek waarin ek nog gebly het. Puik ingerig. Gasvrou dierbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danie
Hoovers Nest
Baie dankie, Nell-marie. Dit is lekker om sulke mooi terugvoer te kry. Ons ontvang julle graag weer. Vriendelike groete, Heleen

Adele E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Lekker, rustig en veilig. Ja, baie netjies en modern. Alles wat mens nodig het en gasvrou behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danie
Hoovers Nest
Hallo Adele, dankie vir jou terugvoer. Hoop om julle weer te ontvang as gaste.

Nestor M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Relaxing. Awesome! Very spacious and cozy. My partner and I enjoyed our stay very much; we will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danie
Hoovers Nest
Thank you, Laura, look forward to your next visit. Kind regards, Heleen

Judith B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Wow, dit was awesome. Netjies en skoon, baie veilig en rustig. Awesome kliënte belangstelling, baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danie
Hoovers Nest
Baie dankie, kom kuier gou weer.

Vivienne V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Dit was baie gerieflik en netjies. Pragtige plek. Baie mooi en netjiese plek en presies soos op foto's, geen verrassings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danie
Hoovers Nest
Baie bly julle was gerieflik, dankie vir die terugvoer. Ons ontvang julle graag weer. Vriendelike groete, Heleen

Mev M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Pragtige en veilige plek, skoon, netjies en uitstekende diens! Ons het baie lekker geslaap. Alles wat jy nodig het, is tot jou beskikking. Dit is 'n pragtige plekkie, skoon en netjies. Veilig vir ons en jou voertuig. Dankie vir die vriendelike diens van die gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danie
Hoovers Nest
Baie dankie vir die mooi terugvoer.

Rika B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Gerieflik, netjies en baie privaat. Wat 'n pragtige, gerieflike en baie netjiese plekkie met alles wat jy nodig het. En 'n bonus is vir seker die DStv.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danie
Hoovers Nest
Baie dankie vir die mooi terugvoer, Rika. Ons hoop om julle weer as gaste te ontvang.

Annelise H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Very spacious, clean and tidy. We enjoyed our stay at Hoovers Nest. The place is very spacious and very clean and tidy. It is fully equipped with everything you might need. The host was very friendly and helpful. We will recommend this place to anybody who must sleep over in that area. Thank you for a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danie
Hoovers Nest
Dear Annelise Thank you for the nice review. We are pleased to know that you enjoyed your stay with us and look forward to welcoming you as a guest again.

Nikita G
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2024

Probleemvry. Kon rustig wees en veilig voel. Heerlik! Naby aan Montana Hospitaal en 'n winkelsentrum net om die draai maak dit baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Danie
Hoovers Nest
Hallo Nikita, baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ons sien daarna uit om jou weer te ontvang in die toekoms.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Danie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: HO Monning 26, Sinoville, Pretoria, 0182, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb12b4da6aef9096cdc8ac55604a589d78b7705f35fb07369ee71d25186aa78b065309bc5b62b9432cef2aff4a17b57fccf2a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 26 HO Monning Sinoville 0182 Gauteng 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -25.6587224 28.2333265

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789