Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hope Accommodation

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Isinga Plaas Erfdeel 6, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R880 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hope Accommodation is 'n selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se plaas buite Mbombela (Nelspruit) in Mpumalanga. Hierdie eenheid is 'n uitstekende keuse vir gaste wat op soek is na 'n rustige Laeveld-wegbreek, maar steeds naby geriewe wil wees.

Dié knus kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het lugversorging en 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n groot, gemaklike rusbank en 'n TV met stroomdienste. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n onderdakstoep met buitemeubels en 'n braai en daar is onderdakparkeerplek op die perseel beskikbaar. Dié verblyf is sowat 13,6 km buite die dorp waar gaste geriewe soos winkels en restaurante kan geniet, en Witrivier is sowat 25,9 km ver.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Isinga Plaas Erfdeel 6, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Panoramaroete Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Isinga Plaas Erfdeel 6, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA071047dc33730668dd51668396752a4f4d23c35ce753492eef95e7fe3b9aa3cae9ad8ac9476bff2da69ecf973372010242c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) Farm Isinga Portion 6 Nelspruit 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 12:00 -25.438162 31.057662

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang