The Sanctuary
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Isinga Plaas Erfdeel 6, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Vanaf R1 660 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Sanctuary is 'n selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se plaas buite Mbombela (Nelspruit) in Mpumalanga. Hierdie eenheid is 'n uitstekende keuse vir gaste wat op soek is na 'n rustige Laeveld-wegbreek, maar steeds naby geriewe wil wees.
Dié knus kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het lugversorging en 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n groot, gemaklike rusbank en 'n TV met stroomdienste. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n onderdakstoep met buitemeubels en 'n braai en daar is onderdakparkeerplek op die perseel beskikbaar. Dié verblyf is sowat 13,6 km buite die dorp waar gaste geriewe soos winkels en restaurante kan geniet, en Witrivier is sowat 25,9 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Isinga Plaas Erfdeel 6, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Panoramaroete Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Isinga Plaas Erfdeel 6, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang