Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hope Guest House

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Emmastraat 9, Clarenspark, Edenvale, 1609, Gauteng
  • Vanaf R520 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hope Guest House bied knus selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Clarens Park, Edenvale. Dit kan 'n goeie opsie wees vir paartjies, individue of korporatiewe reisigers wat die area wil verken.

Dié kothuis bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n dubbelbed en sluit 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet in. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Van die slaaparea af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Langs die sitkamer is 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n 2-sitplek-eetkamertafel. Vir diegene wat werk wil doen, is 'n lessenaar en gratis WiFi beskikbaar.

Buite is daar 'n patio met buitesitplek waar gaste 'n oggendkoffie kan geniet. Die ligging van hierdie eiendom is ongeveer 6 km vanaf winkelsentrums en restaurante en 7 km vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe. Gaste kry veilige onderdakparkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek en elektriese heining op die perseel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Emmastraat 9, Clarenspark, Edenvale, 1609, Gauteng
  • Gaste dink Hope Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R520
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R520
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Emmastraat 9, Clarenspark, Edenvale, 1609, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc9d564a398f46403e7aed6866fe6baaaea9e5bf4e9504e5d100270a9102dfd59b727831225ab961c51625a3be1a3977a341?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R520 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 9 Emma Street Clarens Park 1609 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.12761610246 28.168579270535

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang