Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hope Lodge

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harewood-rylaan 31, Nahoonriviermonding, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hope Lodge is 300 m vanaf die Nahoonrivier en -strand in Oos-Londen geleë, en bied gerieflike verblyf in 3 gastesuites wat aan die hoofhuis grens.

Daar is 2 suites op die boonste verdieping en 1 suite op die onderste verdieping. Elke suite bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Gratis WiFi en TV's met Netflix is ook beskikbaar. Albei die boonste suites het lugversorging. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Die ligging is ideaal vir avontuurlustiges, met roetes en die strand wat nabygeleë is. Gaste is welkom om van die kajaks gebruik te maak en op die Nahoonrivier te roei, wat ook ideaal is vir visvang. Die Beach Break Café bedien ontbyt, middagete en koffie, en is net 'n klein entjie van die lodge af.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Jacqueline D
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. Plekkie is awesome en netjies. Ekstra moeite is gedoen om ons welkom te laat voel. Gehou van die ekstra koffie en melk wat tot ons beskikki...
Sien meer
Aug 2024
Karin B
5.0
Heerlik. Ons het baie lekker gebly. Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam.
Jul 2024
Andre L
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvrye ontvangs. Netjiese opset. Veilige parkering. Perfek! Gasvrye ontvangs. Netjiese opset. Veilige parkering. Perfek! Baie dankie - ons het heerli...
Sien meer
Jun 2024
Crispin T
Saam met lewensmaat
5.0
Exactly what we wanted. Hope Lodge was conveniently located for our overnight stay in Nahoon. Clean, comfortable and well-appointed wit...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Sheldon Y
Gesin met klein kinders
5.0
Great. Great value for money.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Daryl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Harewood-rylaan 31, Nahoonriviermonding, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Gaste dink Hope Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harewood-rylaan 31, Nahoonriviermonding, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8089544a89282ef7897b2ea7b9cce677811dbd2f73df44a4494c2fea27311dfe7b21e62968a59d61489618285f12f988fb4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 31 Harewood Drive Nahoon Mouth 5201 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.986021388398 27.943741470748

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang