Hopefield Bed and Breakfast
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R366, Addo, 6115, Oos-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Hopefield Bed and Breakfast is 'n eksklusiewe gastehuis wat B&B-verblyf in Addo bied. Die gastehuis spog met 'n groot tuin. Daar is ook uitstekende Astro-grasperkbane vir rolbal en boules.
Daar is 9 stylvolle kamers, elk met lugversorging, wat individueel versier is en in 'n rustige tuin geleë is. Al die kamers het en suite-badkamers met baddens of storte of albei. Die kamers het ook gemaklike koninggrootte-beddens of 2 enkelbeddens, gehaltelinne en 'n privaat stoep met 'n uitsig oor die tuin. Ekstra geriewe in die eenhede sluit 'n kluis, haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe en toiletware in.
Ontspan by die swembad, gebruik die gratis WiFi en bederf jouself met 'n uitsig van die kamer af. Hopefield Bed and Breakfast het ook 'n groot tuin wat perfek is vir pieknieks of vir die kinder om te speel.
Die gastehuis is sowat 3 tot 8 km vanaf winkels en lieflike restaurante. Gaste kan in die area die Addo Nasionale Olifantpark besoek, op privaat wildsafaris gaan, Ziplyn-gly, vierwielmotorfietsry, sandplankry en by 'n spa ontspan. Daar is veilige parkeerplek.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Portier
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Nagportier
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Nicky Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- R366, Addo, 6115, Oos-Kaap
- Gaste dink Hopefield Bed and Breakfast het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Sunland Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R366, Addo, 6115, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang