Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hopefield Guesthouse - Addo

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R336, Addo, 6115, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hopefield Guesthouse - Addo is 'n eksklusiewe gastehuis wat gerieflike verblyf in Addo bied. Dié gastehuis spog met 'n groot tuin en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek. Daar is verskeie grasperkspeletjies op die perseel, soos boules op 'n Astro-grasperk.

Verblyf word in 9 kamers met lugversorging in 'n rustige tuin gebied. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n stort of albei. Die kamers het gemaklike koninggrootte-beddens of 2 enkelbeddens, gehaltelinne en privaat stoepe met pragtige tuin-uitsigte. Elke kamer is met 'n kluis, haardroër, toiletware, lessenaar en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, gratis WiFi, 'n pragtige uitsig vanuit die kamer en 'n groot tuin wat ideaal is vir pieknieks en vir kinders om te speel.

Die gastehuis bied groep-aandetes vir minimum 6 gaste, of gaste kan een van die gemeenskaplike braai-areas met al die nodige geriewe gebruik. Die gastehuis is net sowat 3 tot 8 km vanaf verskeie uitstekende restaurante. Nabygeleë besienswaardighede en aktwiteite sluit Addo-olifant Nasionale Park, privaat wildritte, Zipline, vierwielmotorfietsry, sandplankry en spa-behandelinge in. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Nicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • R336, Addo, 6115, Oos-Kaap
  • Gaste dink Hopefield Guesthouse - Addo het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R336, Addo, 6115, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1841049bcf621d6a73480d4f53646b5aae0454bad818935893bc840465401e29ae8751ea9f782cfaf3d988a3a83c72e65f25?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 R336 Addo 6115 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.506460752788 25.636846226157

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang