Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hopetown Accommodation

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steynstraat 2, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hopetown Accommodation is in Hopetown geleë. Dit het die ideale ligging halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad, sowat 120 km suidwes van Kimberley.

Verblyf word in 5 kothuise en 1 woonstel gebied. Die eerste en derde kothuise bied elk verblyf aan 2 gaste, die tweede en vyfde kothuis bied verblyf aan 3 gaste in elk, en die vierde kothuis en die woonstel bied elk verblyf aan 5 gaste. Elke eenheid het ’n en suite-badkamer, lugversorging, ’n TV met DStv en ’n kombuisie met ’n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eerste en derde kothuis het elk ’n stoofplaat en die woonstel het 'n ten volle toegeruste kombuis. WiFi is orals beskikbaar,

Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area en veilige parkeerplek in. Die verblyf is troeteldiervriendelik.

Ons beskik oor kragopwekkers sodat gaste van lugversorging gebruik kan maak tydens kragonderbrekings.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 222 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Tertia P
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangenaam. Ons het baie lekker gebly en sal die plekkie aanbeveel.
Jan 2025
Miriam L
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik. Mooi, skoon, netjies, veilig en alles wat 'n mens nodig het, was daar. Sal hulle enige tyd aanbeveel.
Jan 2025
Fanie V
Gesin met tieners
5.0
Reelings uitstekend, netjies, gerieflik en veilig. Defnitief, absoluut netjies en veilig.
Jan 2025
Gerdus J
Saam met lewensmaat
5.0
Sal weer oornag daar. Dit is 'n pragtige, skoon plekkie.
Des 2024
Edward S
Gesin met tieners
5.0
Voordele: - Skoon en gerieflike kamers - Veilige parkeerplek van die straat af. Ons het heerlik gebly by Hopetown Accommodation! Die kamers was netjie...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Danielle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 222

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Steynstraat 2, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Gaste dink Hopetown Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steynstraat 2, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMxMTA5OTlkLWU5MzAtNGMxYi04MDBmLWNlODIwNmJmN2VlOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 222 5 1 5 2 Steyn Street Hopetown 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -29.622694444444 24.089361111111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang