Hopetown Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Edith Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 195
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
C P Ronèl V - Aug 2024
Algehele gradering
Sleg as oorslaap gebruik.
Frik P - Aug 2024
Algehele gradering
Value for money, and friendly staff.
Adele B - Jun 2024
Algehele gradering
Gerieflik en lieflik!
Kathleen W - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig geen steurings nie.
Susan G - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlike kuier.
Retha G - Jan 2024
Algehele gradering
Gemaklik, goed ingerig en net wat 'n mens nodig het na 'n lang dag se ry!
Jaco S - Mei 2024
Algehele gradering
Puik
Gert P - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig gewees.
Rory H - Apr 2024
Algehele gradering
Comfortable, unfortunately, there are no places to eat.
Lize V - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Esme N - Jul 2024
Algehele gradering
Heerlik rustig en veilig.
Elmien W - Des 2023
Algehele gradering
Heerlike nagrus in luuksheid.
Jaco V - Des 2023
Algehele gradering
Baie netjies.
Melanie M - Nov 2023
Algehele gradering
'n Veilige plek om te oornag op reis.
Irma L - Nov 2023
Algehele gradering
Lekker dankie.
Adéle V - Nov 2023
Algehele gradering
Beste waarde vir geld!
Cornelis A - Aug 2023
Algehele gradering
Sien sterre.
Anina J - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige en gerieflike gastehuis.
Carina V - Jul 2023
Algehele gradering
Netjiese verblyf.
Anton C J L - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker oornagplekkie.
Annie B - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtige en netjiese oornagkamers.
Clement V - Des 2023
Algehele gradering
Baie goeie oornag verblyf en fantastiese diens.
Pierre P - Jan 2023
Algehele gradering
Oornagverblyf vanaf Kaapstad.
Deon V - Jan 2023
Algehele gradering
Delightful place.
Rika S - Jan 2023
Algehele gradering
Oornag tussen Vredendal en Kempton Park. 'n Heerlike oase om tuis te gaan.
Janko S - Des 2023
Algehele gradering
Hopetown Guesthouse.
Altus C - Aug 2023
Algehele gradering
Oornagverblyf met ontbyt.
Johan V - Okt 2023
Algehele gradering
Very pleasant with everything you need for an overnight stay.
Herman G - Jan 2023
Algehele gradering
Teleurgesteld oor die gehalte van kamer no 7.
Hopetown Guesthouse se terugvoer
Ons vra groot om verskoning vir jou teleurstelling, Herman. Dit is vir ons verskriklik aangesien ons daagliks die 1 na die ander kompliment kry oor hoe skoon ons kamers is, veral siende dat ons teen 'n groot grondpad cul de sac gelee is. Al waaraan ons kan dink is dat die man wat die tuin skoonmaak dalk die blare weggeblaas het na die kamer skoongemaak is en daar dalk stof ingegaan het, of dat die wind dalk daardie laatmiddag erg gewaai het nadat die skoonmakers al huistoe was, met die dat jy in ons gesprek ook genoem het dat daar oral stof was. Die stortkraan was juis die spesifieke dag reggemaak, maar duidelik het die skroefie weer uitgeval. Asb. as julle weer by ons 'n draai maak en so iets gebeur, bel gerus of klop aan die eienaars se deur. Ons is altyd bereid om dadelik te help.
Nicky J - Des 2022
Algehele gradering
Convenient, clean and friendly.
Danie En Jacoret B - Des 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Sandra M - Jun 2022
Algehele gradering
'n Juweel tussen niks en nêrens!
Lees meerCornelis A - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Heleen F - Feb 2022
Algehele gradering
Lekker.
Ockie M - Mrt 2022
Algehele gradering
Pragtige lodge en baie sentraal.
Marike K - Jan 2022
Algehele gradering
Die gastehuis het alles waarna jy soek as jy 'n oornagplek soek.
Hanli L - Jan 2022
Algehele gradering
Baie gesellig en netjies.
Christa O - Jan 2022
Algehele gradering
Vriendelik ontvang en kamers was gereed met aankoms.
Marlise B - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker oornagplek.
Fanie N - Apr 2022
Algehele gradering
Ontvangs was vriendelik en gasvry. Die kamer was baie gerieflik en netjies. 'n Heerlike selsorg met veilige parkering.
Hanlie D - Jan 2022
Algehele gradering
Stayed one night on my way to Gauteng from CT.
Phillip H - Des 2022
Algehele gradering
Goeie opsie vir halfpad oornag tussen Kaap en Gauteng.
Hopetown Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, Phillip. Ons probeer verseker ons bes om ons gaste se verblyf so gerieflik as moontlik te maak.
Rick E - Des 2022
Algehele gradering
Pleasant.
Judy L - Jul 2022
Algehele gradering
Het lekker gerus.
Jaco B - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie netjies, goed uitgerigte kamers.
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Nita K - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker oornagplekkie.
Laetitia B - Des 2022
Algehele gradering
Will never trust you in Hopetown again.
Lees meerHopetown Guesthouse se terugvoer
Good afternoon Laetitia, we are very sorry that you were so disappointed in our guesthouse. Our listing type on the website is "Guest House." We decided early in 2022 to scale down on weekend breakfasts to just get a little break. This was communicated with you 2 days prior your arrival as well as other check-in information. Dinner can be arranged on request. Alternatively, we have sent you location pins of a few restaurants in the area. We can only recommend restaurants in town and cannot be held responsible for their closing times. We also have an information brochure in rooms which stipulate our house rules as well as emergency contact numbers. The air-conditioning was not set on room temperature and it can go down to 17 degrees. There is a standard sized dustbin in the guest rooms.
Once again, we are truly sorry that our establishment was not to your liking.
Annemarie M - Des 2021
Algehele gradering
Beveel oorslaap hier 100% aan.
Stephne V - Sep 2021
Algehele gradering
Fantasties lekker.
Theresa B - Aug 2021
Algehele gradering
Veilige oornagverblyf.
Marinda L - Aug 2021
Algehele gradering
Op pad terug na blommekyk.
Estie R - Jul 2021
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Ryan M - Jun 2021
Algehele gradering
Baie netjies en mooi.
Izak K - Jun 2021
Algehele gradering
Oornag op pad terug Kaap toe
Roleen B - Apr 2021
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Danelle M - Apr 2021
Algehele gradering
Baie netjiese plekkie.
Leoni D - Jan 2021
Algehele gradering
Het my 2 Yorkies toegelaat en my ontbyt kamer toe gestuur.
Hannetjie S - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker geslaap.
Christine P - Des 2021
Algehele gradering
Baie mooi en rustige kuiertjie vir oornag.
Coen S - Aug 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon, behulpsaam en vriendelik.
Erna L - Jul 2021
Algehele gradering
Baie dankie, Edith. Jou plekkie is pragtig.
Cornelis A - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Pieter S - Aug 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam en lekker gerus. Bestuur baie hulpvaardig
Dina - Marie P - Apr 2021
Algehele gradering
Baie mooi plekkie, gesukkel om op Google Maps daar uit te kom !
Marius S - Okt 2021
Algehele gradering
Aangenaam
Stephanus B - Sep 2021
Algehele gradering
Die kamer, beddegoed, handdoeke was skoon en het alle verwagtigs oortref.
C.r. B - Mrt 2021
Algehele gradering
Was `n lekker oorslaap.
Neels R - Des 2021
Algehele gradering
Netjies en vriendelike mense.
Mentz K - Apr 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies en gasvry.
Rainier T - Nov 2021
Algehele gradering
Vroeg toe. Ander kliënte raas baie.
Laricha C - Mrt 2020
Algehele gradering
Ons het so lekker gebly en sal beslis weer kom kuier. Uitstekende vriendelike diens en baie skoon eenhede.
Jac B - Feb 2020
Algehele gradering
Was lekker, dankie.
Abri S - Jan 2020
Algehele gradering
Ons het oornag, op pad van Robertson af.
Hopetown Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, Abri. Julle is welkom om enige tyd weer by ons te oornag.
Sarel K - Des 2020
Algehele gradering
Heerlik!
Hopetown Guesthouse se terugvoer
Dankie Sarel, dis kommentaar soos hierdie wat ons sommer weer moed gee. Dit doen ons harte goed om te weet ons gaste is tevrede.
Riaan V - Jan 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Hopetown Guesthouse se terugvoer
Dankie Riaan, ons hoop jy kom loer binnekort weer in. Ons wil net noem dat daar in elke kamer se yskas 'n ysbakkie met ys in die vrieshokkie beskikbaar is. Ons het egter kennis geneem dat party gaste 'n behoefte aan meer ys het en beoog om yspakke saam met die braaihout pakke beskikbaar te hê, indien gaste dit by ontvangs en/of die eienaars wil aanskaf.
Mike H - Jan 2020
Algehele gradering
Lekker rustig.
Hopetown Guesthouse se terugvoer
Dankie Mike. Ons is bly dat ons gastehuis as 'n rustige oase kon dien na 'n lang dag. Kom herleef gerus weer ons rustigheid.
Adele K - Jan 2020
Algehele gradering
Baie netjies en skoon, rustige omgewing.
Lees meerHopetown Guesthouse se terugvoer
More Adele, baie dankie vir die positiewe terugvoering rakende die gastehuis self.
Dit is ongelukkig so dat julle ons gastehuis besoek het gedurende piektyd en was ons die spesifieke aand ook juis propvol bespreek met onder andere 4 gesinne met kinders. Ons is kindervriendelik en het ‘n speelterein eenkant waar die kinders wel gespeel het, maar soos kinders maar is, beweeg hulle ook op en af na hul ouers. Ons vra om verskoning vir die steurnis en sal dit waardeer indien julle wanneer, julle ons weer besoek en so iets ervaar, ons op ons selfoon sal skakel en in kennis stel.
Die eienaars was heel moontlik self op daardie stadium nie tuis nie en versoek ons asseblief dat gaste ons in kennis stel indien iets hul pla sodat ons dit dan dadelik kan probeer oplos om ‘n aangename tyd vir almal te verseker.
Derek W - Okt 2020
Algehele gradering
Good to be back.
Hopetown Guesthouse se terugvoer
Hi Derek, thank you for the kind review. We are sorry about the misunderstanding, we double checked your booking now, you booked Room 1 with the following description: "This is our biggest unit and has a double bed and an en-suite bathroom with a bath only". If we had known you actually wanted a shower, we would definitely have tried our best to accommodate you with another room. But, at least you still had a pleasant stay. We hope to welcome you back in future to try out one of our other rooms. Do take care and stay safe.
Emma C - Des 2020
Algehele gradering
Veilige oornagbestemming.
Hennie S - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie hulp van gastehuis se bestuur. Dankie.
Gerda K - Jan 2020
Algehele gradering
Baie mooi en skoon. Als wat jy nodig het. Vriendelike verwelkoming.
Hopetown Guesthouse se terugvoer
Dankie Gerda. Ons is bly dat ons aan julle verwagtinge kon voldoen. Ons probeer altyd ons bes om ook gesinne met klein kinders te akkommodeer.
James John T - Jan 2020
Algehele gradering
Netjies en skoon en vriendelik ontvang.
Hopetown Guesthouse se terugvoer
Wonderlik, baie dankie James. Ons is bly jy het so goeie ervaring by ons gastehuis beleef. Dis wat ons na strewe vir al ons gaste.
Heinz Z - Jan 2020
Algehele gradering
Veilig en gerieflik.
Lees meerHopetown Guesthouse se terugvoer
Goeiedag Heinz, baie dankie vir jou terugvoering - dit is tog hoe ons leer uit ons foute! Ons vra verskriklik groot om verskoning oor die ontbyt misverstand. Die eienares het per ongeluk gedurende piektyd nagelaat om julle ontbyt bespreking (welke na die akkommodasie bespreking plaasgevind het) in die besprekingsboek aan te teken. Daarom dat sy op daardie oomblik gedink het dit is ‘n nuwe bestelling, aangesien ons ontbyt bestellings op die laatste die middag/aand vantevore ingegee moet word, en het sy julle dus ook geen ontbyt fooi gevra nie. Ons inboektyd van 16:00 verskyn op die reisagentskap webtuistes sodat gaste vroegtydig daarvan kennis kan neem wanneer hul bespreek, dit is slegs om ons grasie te gee vir die ordentlike skoonmaak van kamers, veral wanneer ons die vorige aand vol bespreek was. Ons het egter gereeld gaste wat vooraf met ons reëlings tref om vroeër in te boek. Dit is ook so dat u bespreking op ‘n Sondag geval het, waartydens daar nie fisies ‘n persoon in die ontvangs kantoor is nie, maar die eienaars wel in hul woning op die perseel was, slegs ‘n oproep ver. Welke selfoonnommer verskyn by die hoof ingang asook ontvangs se ingang. Ons vra weereens om verskoning en glo dat ons heerlike, heilsame ontbyt daarvoor sal opmaak wanneer julle weer by ons kom kuier.
Chris L - Feb 2020
Algehele gradering
Gemaklike oornagverblyf.
Loraine K - Jan 2020
Algehele gradering
Advertisement was misleading.
Hopetown Guesthouse se terugvoer
Hi Loraine, thank you for your positive feedback regarding our guesthouse’s comfort and cleanliness.
With regards to the advertisement, on the website, we marked the option dinner by arrangement as 1 of our so-called characteristics. We do not have a restaurant, we only serve breakfast on weekdays. The furnishing of other meals, specially arranged prior to a guest’s stay, was supposed to only be a type of favour to guests travelling far and not wanting to visit a restaurant themselves. We then ordered dinner for them at a local restaurant, picked it up and delivered it to them in the comfort of their rooms otherwise, we let them make use of our dining area where breakfast is normally served. We have no control over the restaurants’ choices to be closed on Sundays and certain public holidays. This favour is now starting to harm our usual positive reviews and we will thus not be offering the service in future. We have a lovely braai area where guests can enjoy a braai themselves. We just want to mention that in each room's fridge is a freezer compartment with ice. However, we note that some guests have a need for more ice and are thinking about having ice packs available if guests wish to purchase them at reception and/or from the owners. Thank you for bringing this to our attention, we will surely make an effort to better our services in future.
Peet J - Nov 2020
Algehele gradering
Teleurstellend.
Lees meerMari G - Des 2019
Algehele gradering
Gerieflik en lekker.
Hopetown Guesthouse se terugvoer
Dis wonderlike nuus, Mari. Ons streef beslis daarna om vir ons gaste 'n oase langs die N12 te wees.
Charl P - Nov 2019
Algehele gradering
Heerlik.
Hopetown Guesthouse se terugvoer
Ancil, baie dankie vir jou ondersteuning, dis altyd heerlik om gelukkige gaste terug te verwelkom!
Thelma O - Jun 2019
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Hopetown Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, Thelma, dit was 'n plesier om julle hier te ontvang. Ons hoop dat ons splinternuwe padaanwysingborde en nuwe parkeeraea sal help, dat geen toekomstige gaste ons sal kan miskyk nie. Kom kuier asseblief gerus weer.
Elsabé V - Jun 2019
Algehele gradering
Lafenis na lang rit.
Hopetown Guesthouse se terugvoer
Hallo Elsabe
Baie dankie vir jou terugvoering, ek waardeer dit baie.
Ek hoop om julle weer te sien.
Mooi dag verder.
Groete
Edith
Charl P - Jan 2019
Algehele gradering
Heerlik. Gemaklik.
Isabel N - Jan 2019
Algehele gradering
Oase na die lang pad.
Bertie V - Okt 2019
Algehele gradering
Mooi plek en gerieflik.
Hopetown Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, Marisa! Om hierdie boodskap vanoggend te lees, is beslis 'n heerlike manier om die nuwe maand op so positiewe noot te begin!
Gertpj V - Aug 2019
Algehele gradering
Netjies en goeie waarde vir geld.
Hopetown Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, Gert. Kom kuier gerus weer, die tuisgemaakte beskuit wag.
Hannetjie S - Jan 2019
Algehele gradering
Clean, friendly and helpful.
David F - Des 2019
Algehele gradering
Goeie oornag plek op pad Johannesburg toe.
Bramie T - Nov 2019
Algehele gradering
Lekker gebly.
Hopetown Guesthouse se terugvoer
Vreeslik baie dankie vir die positiewe kommentaar. Dit gee sommer ekstra motivering om net elke dag ons beste gehalte diens te lewer, ons gaste verdien net die beste!
Reinet V - Jan 2019
Algehele gradering
Altyd lekker om hier tuis te gaan.
Hopetown Guesthouse se terugvoer
Goeie dag,
Baie dankie vir u positiewe terugvoer.
Word baie waardeer.
Hoop om julle gou weer te sien.
Mooi dag verder.
Groete
Willie A - Jan 2019
Algehele gradering
Het ongelukkig nie 'n baie goeie ervaring gehad met bure nie!
Magda D - Sep 2019
Algehele gradering
Goeie, veilige oornagplek.
Hopetown Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, Magda!
Ons waardeer die positiewe kommentaar en hoop om julle weer in die toekoms terug te verwelkom :-)
Kiepies F - Jan 2019
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en mens kon ontspan.
Karl A - Okt 2019
Algehele gradering
Tevrede.
Fred S - Jan 2019
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelike diens.
Hopetown Guesthouse se terugvoer
Goeie dag,
Baie dankie vir die positiewe.
Terug voer.
Hoop om julle weer te sien.
Mooi dag verder
Groete,
Edith
Antoinette T - Des 2019
Algehele gradering
Die gastehuis is ideaal geleë om een nag oor te bly van die Kaap af. Die diens was goed. Dit is baie jammer dat geen etes beskikbaar was oor die oujaar nie.
Hopetown Guesthouse se terugvoer
More Antionette, baie dankie vir jou terugvoer.
Ons is beslis die ideale oornag stop vir reisigers op die N12.
Ai, dit is vir ons baie moeilik met die aandetes. Ons het nie 'n restaurant nie, maar het nog altyd probeer om gaste wat ver gereis het en dan nie nog lus is om in die dorp by 'n restaurant te gaan eet nie, se las bietjie te verlig deur per spesiale vooraf reëlings namens hulle etes te bestel by plaaslike reataurante en dit dan in die kamers af te lewer of ons eetsaal waar ons wel weeksoggende ontbyte bedien, tot hul beskikking te stel. Ons het egter geen beheer oor die restaurante se keuse om op Sondae en sekere publieke vakansiedae toe te wees nie.
Die guns wat ons wou doen begin ons egter nou sodanig benadeel en gaan ons die diens maar liewer staak. Ons het egter lieflike braaigeriewe op die perseel waar gaste rustig kan kuier en vir hulself 'n vleisie kan braai.
Anonieme gas - Jul 2019
Algehele gradering
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Felicia L - Aug 2018
Algehele gradering
Rustig en goed ingerig.
Hopetown Guesthouse se terugvoer
Hi Felicia.
Baie dankie vir jou ondersteuning.
Mooi dag verder.
Groete,
Edith
Antoinette L - Mei 2018
Algehele gradering
Hoogs tevrede!
Hopetown Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Fanie,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons hoop om julle weer te sien.
Dankie vir die ondersteuning.
Groete
Edith
Dawn B - Mrt 2018
Algehele gradering
Goed ingerig, netjies en heerlike ontbyt.
Hopetown Guesthouse se terugvoer
Hallo fanie.
Was baie lekker om julle te ontmoet.
Baie dankie vir die positiewe terug voering.
Waardeer baie.
mMooi aand verder
Groete
Daleen B - Jan 2018
Algehele gradering
'n Juweel in die middel van nêrens.
Lees meerJohan V - Jan 2018
Algehele gradering
Baie rustig en gasvryheid is puik.
Hopetown Guesthouse se terugvoer
Goeiedag Johan,
Waardeer baie. Sien julle weer. Mooi dag verder.
Groete
Edith
Pierre D - Jan 2018
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en waarde vir geld.
Este J - Des 2018
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Herman V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netjies, bekostigbaar en ek kon braai!
Dalena M - Des 2018
Algehele gradering
Aangenaam!
Hopetown Guesthouse se terugvoer
Good day,
Hope you are well, thank you for your positive feedback.
Hope to see you again.
Happy Christmas and New Year.
Kind regards
Edith
Gary R - Jan 2018
Algehele gradering
Very relaxing after a long trip.
Faan B - Jan 2018
Algehele gradering
Baie netjies, nuwe verbeterings, als in orde, teen die regte prys.
Ellena P - Des 2018
Algehele gradering
Gerieflik en voldoende.
Robyn C - Sep 2018
Algehele gradering
Beautifully designed, clean and friendly.
Hopetown Guesthouse se terugvoer
Good day,
Thank you for your response.
W really appreciate it, would like to see you again.
Have a nice day.
Kind Regards
Edith
Chantelle M - Jan 2018
Algehele gradering
Gasvryheid en netheid.
Eddie C - Apr 2018
Algehele gradering
Rustig.
Reinet V - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Skoon en netjies.
Johan V - Des 2017
Algehele gradering
Baie rustig en gasvryheid is puik.
Nicolette K - Des 2017
Algehele gradering
Baie gerieflike oornagplekkie.
Hopetown Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering ons waardeer dit baie. Hoop om julle weer te sien. Mooi dag.
Isabel D - Des 2017
Algehele gradering
Gemaklik.
Phyllis D - Sep 2017
Algehele gradering
We enjoyed Hopetown!
Leon S - Aug 2017
Algehele gradering
Koud maar lekker!
Janet N - Jul 2017
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
Jan L - Jul 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam, sal beslis weer gebruik maak daarvan in die toekoms.
Hopetown Guesthouse se terugvoer
Goeie more Jan,
Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer dit baie.
Groete,
Edith Thomas
John B - Mei 2017
Algehele gradering
Ons sal vir seker weer daar oorslaap!
Hopetown Guesthouse se terugvoer
Hi Jeanine,
Baie bly om te hoor julle was tevrede.
Mooi dag verder.
Sien julle weer,
Groete
Edith Thomas
Nadine V - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie netjies en veilig.
Johan V - Jan 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Sharon C - Des 2017
Algehele gradering
Ideal overnight stay.
Charvette R - Des 2017
Algehele gradering
Gerieflik.
Annetjie D - Apr 2017
Algehele gradering
Ongelooflike oulike mense wat die gastehuis besit.
Carel W - Aug 2017
Algehele gradering
Dit was rustig en goeie waarde vir geld.
Gert G - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Johan V - Feb 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik, naby N12, rustig en veilig om te oornag.
Johandri S - Des 2017
Algehele gradering
'n Opregte plattelandse tuiskoms.
Adri B - Des 2017
Algehele gradering
Baie netjies en gasvry.
Hopetown Guesthouse se terugvoer
Dankie vir die terugvoering. Sien weer, baie welkom. Mooi dag
Jason S - Jul 2017
Algehele gradering
Lekker.
Albert D - Mrt 2017
Algehele gradering
Stil, rustige oornagplek.
Peter P - Des 2017
Algehele gradering
Peaceful.
Louis C - Jan 2017
Algehele gradering
Aangenaam en gemaklik.
Peter D - Jan 2017
Algehele gradering
Die ideale oornagstop na 'n lang reis.
Juan G - Jul 2017
Algehele gradering
Rustige omgewing.
Hopetown Guesthouse se terugvoer
Goeie dag
Dankie vir julle terugvoering.
Waardeer dit baie.
Julle kan weer kom
Groete
Edith thomas
E D - Mei 2017
Algehele gradering
Baie rustig.
Izaan S - Des 2017
Algehele gradering
Na 'n lang reis was die oorslaap rus baie aangenaam.
Hendri D - Des 2017
Algehele gradering
'n Goeie plek om te oornag in die Karoo.
Martin R - Jan 2017
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Janet L - Des 2016
Algehele gradering
Alles wat 'n mens nodig het vir oornagverblyf.
Js V - Nov 2016
Algehele gradering
Netjiese akkommodasie, vriendelike diens.
Hopetown Guesthouse se terugvoer
Hallo Js
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Waardeer dit baie.
Hoop om julle weer te sien.
Lekker dag verder
Groete
Edith thomas
Das & Magda V - Nov 2016
Algehele gradering
Awesome! Hier kry 'n mens alles in een.
Hopetown Guesthouse se terugvoer
Hallo Magda
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Waardeer dit regtig baie .
Hoop ons sien julle weer.
Baie dankie
Edith thomas
Yolande K - Okt 2016
Algehele gradering
Heerlik en rustig met skoon gegeurde geriewe.
Hopetown Guesthouse se terugvoer
Hallo Yolande,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Ek waardeer dit baie en hoop om julle weer te sien.
Lekker dag verder.
Groete,
Edith
Karen M - Jul 2016
Algehele gradering
Was aangenaam verras deur Hopetown Gastehuis.
Hopetown Guesthouse se terugvoer
Hallo Derek
Regtig bly om van julle te hoor.
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Julle moet n geseende en voorspoedige nuwe jaar beleef.
Lekker dag verder
Groete
Edith
Mark H - Jul 2016
Algehele gradering
Lekker skoon en huislik.
Hopetown Guesthouse se terugvoer
Thank you so much - it was a pleasure hosting you!
Hopetown Guesthouse Management
Niel H - Jul 2016
Algehele gradering
Perfekte oorslaapplek in Hopetown. Sal enige tyd weer daar bly.
Hopetown Guesthouse se terugvoer
Wow - come back soon!
Hopetown Guesthouse Management
Peter M - Apr 2016
Algehele gradering
A welcome oasis in the Northern Cape.
Lees meerHopetown Guesthouse se terugvoer
Thank you for taking the time to write such a great review! We believe we'll see you again! Take care :-)
Juanita C - Okt 2016
Algehele gradering
Baie netjiese en rustige oornagverblyf.
Hopetown Guesthouse se terugvoer
Hallo Juanita,
Baie dankie vir die terugvoering.
Ek is baie bly julle het lekker gebly.
Julle kan gerus weer kom.
Lekker dag verder.
Groete
Edith
Anina V - Sep 2016
Algehele gradering
Veilige oorslaap.
Hopetown Guesthouse se terugvoer
Hallo Anina
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Waardeer baie.
Geseende kersfees en n voorspoedige nuwe jaar.
Hoop om julle weer te sien
Lekker dag verder
Edith
Alberto M - Jul 2016
Algehele gradering
Baie skoon en netjies, personeellede baie vriendelik.
Hopetown Guesthouse se terugvoer
Baie dankie!
Hopetown Guesthouse Management.
Tim P - Mrt 2016
Algehele gradering
Wonderful guesthouse.
Hopetown Guesthouse se terugvoer
Thank you very much for the feedback - it makes our hearts smile! We hope to see you again :-)
Regards
Hopetown Management
Stephen R - Des 2016
Algehele gradering
Convenient, clean, quiet.
Carlie P - Des 2016
Algehele gradering
Aangename blyplek vir 'n moeë reisiger.
Candice L - Apr 2016
Algehele gradering
It was beautiful.
Hopetown Guesthouse se terugvoer
It's our pleasure and we hope to see you soon!
Ronel L - Mrt 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld. Baie netjies en skoon.
Hopetown Guesthouse se terugvoer
Baie dankie! Nou moet julle weer oornag as vriende! Groete, Hopetown Guesthouse
Juanry C - Sep 2016
Algehele gradering
Moeite werd om die gastehuis te ondersteun.
Hopetown Guesthouse se terugvoer
Hallo Juanry
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Bly julle het dit geniet,
Waardeer baie.
Hoop om julle weer te sien.
Geseende kersfees en n voorspoedige nuwe jaar.
Groete
Edith
Philip L - Mei 2016
Algehele gradering
Goeie halfpadverblyf.
Lees meerHopetown Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer! Ons is baie jammer vir die ongerief en die dak is herstel. Kom kuier gerus weer!
Arnin V - Jan 2016
Algehele gradering
Netjies en mooi.
Hopetown Guesthouse se terugvoer
We would love to have you back!
Regards
Hopetown Guesthouse
Johan V - Des 2016
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Lucinda D - Aug 2016
Algehele gradering
Baie skoon, netjiese plek. Geen klagtes nie.
Hopetown Guesthouse se terugvoer
Hallo Lucinda
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Bly om van julle te hoor.
Waardeer baie.
Geseende kerfees en voorspoedige nuwejaar vir julle.
Lekker dag verder
Bertie G - Des 2016
Algehele gradering
Rustig.
Chris J - Okt 2016
Algehele gradering
Netjiese kamer, vriendelike ontvangs en goeie ontbyt.
Hopetown Guesthouse se terugvoer
HALLO CHRIS
SO LEKKER OM TE HOOR JULLE WAS TEVREDE.
JULLE KAN MAAR WEER KOM.
BAIE DANKIE VIR DIE ONDERSTEUNING.
GENIET JULLE DAG VERDER.
GROETE
Johan V - Des 2016
Algehele gradering
Netjies en rustige halfweg stasie vir 'n moeë reisiger.
Pieter Dreyer V - Des 2016
Algehele gradering
Baie veilig, aangehame ervaring, all in all lekke.
Anonieme gas - Mrt 2016
Algehele gradering
Pieter C - Aug 2016
Algehele gradering
Dit was skoon en netjies.
Hopetown Guesthouse se terugvoer
Hallo pieter
Baie bly om van julle te hoor en dankie vir die positiewe
Terugvoering.Ons waardeer dit regtig baie.
Julle moet n gessende kersfees he en n voorspoedige nuwe jaar.
Groete
Edith
Gerhard G - Okt 2016
Algehele gradering
Fasiliteite blykbaar maar beperk tot 'n kamer.
Hopetown Guesthouse se terugvoer
Hallo Gerhard,
Jammer as dit tot die kamer beperk was. Daar is 'n eetkamer op die stoep en die kamer het borde en messe en vurke ingehad, sowel as 'n tafeltjie ook om by te sit.
Baie jammer as dit vir julle ongerieflik was.
Julle kon enige tyd van die eetkamer gebruik gemaak het.
Groete.
Eddie & Sarah D - Apr 2016
Algehele gradering
Did not enjoy the experience at Hopetown Guesthouse.
Lees meerHopetown Guesthouse se terugvoer
Dear Eddie and Sarah,
Hopetown Guesthouse management apologises for your not-so-nice experience. We run the Guesthouse from home so the office is open 24/7 and all one needs to do is ring the bell for assistance. It is advertised on TravelGround that breakfast is at an additional charge - most of our guests actually do not opt for breakfast as they would like to hit the road early, so charging separately allows them accommodation only at a reasonable price.
We are a small family run business and will take your feedback seriously. We went through the 'Guest information' forms that are on the clipboards in the rooms - where one can leave a feedback comment - but we do not have one from you.
Once again, apologies.
Take care.
Elize M - Des 2015
Algehele gradering
Uitstekende diens.
Hopetown Guesthouse se terugvoer
Thank you very much for the wonderful feedback!
Regards
Hopetown Guesthouse
Chris K - Sep 2015
Algehele gradering
Mooi en skoon. Ek sal weer daar oornag.
Adelene B - Jan 2015
Algehele gradering
Me and my son loved the small town friendliness and decor is so cute outside
Mart-mari L - Jan 2015
Algehele gradering
Baie vriendelik en gemaklik. Lugreëling was 'n seëning!
Hennie O - Des 2015
Algehele gradering
Silwerskoon en goed ingerig.
Hopetown Guesthouse se terugvoer
What a beautiful review -many thanks and we will continue to provide guests with only the best!
Regards
Hopetown Guesthouse
Siewert G - Des 2015
Algehele gradering
Baie vriendelike diens!
Jan L - Jan 2015
Algehele gradering
Gasheer was baie behulpsaam. Geriewe netjies en rustige omgewing.
Hannes D - Jul 2015
Algehele gradering
Jy kry wat geadverteer word en volgens die waarde wat jy verwag vir jou geld.
Arthur E - Feb 2015
Algehele gradering
Juweel in Karoo.
Bianca F - Des 2015
Algehele gradering
Ideaal.
Hopetown Guesthouse se terugvoer
Thank you for the feedback -it's always delightful to read positive words!
Regards
Hopetown Guesthouse
Chantell D - Des 2015
Algehele gradering
Lekker rustig.
Hopetown Guesthouse se terugvoer
Thank you for taking the time to provide feedback -we are always working on improving the Guesthouse.
Regards
Hopetown Guesthouse Management
Theunis V - Nov 2015
Algehele gradering
Sal weer besoek.
Lourens B - Mrt 2015
Algehele gradering
Geen goeie herinneringe nie.
Retha D - Des 2014
Algehele gradering
Skoon, netjies en gerieflik!
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Skoolstraat 1, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang