Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hopetown Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 202 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

C P Ronèl V
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Sleg as oorslaap gebruik. Baie lekker en gerieflik oor gelaap vir een nag. Dankie vir jou voortydige kommunikasie en jou vriendelike ontvangs met aankoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Value for money, and friendly staff. Perfect, all as expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe F
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Dankie vir 'n skoon, netjiese, gemaklike nagrus op pad Kaap toe. Gemaklik en lekker. Geruste hart oor ons voertuie buite.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arnold J
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

'n Gerieflike, netjiese plek om te oornag. Rustig, veilig, baie netjies en skoon. Die lugversorging was 'n lewensredder en ons kon heerlik uitrus. 'n Tafeltjie waarby mens kon aansit vir jou wegneem-aandete sou 'n bonus wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alexandra S
1 nag
4.4
Jan 2025

Comfortable and convenient place for an overnight stay. Perfect place for an overnight stay between Cape Town and Johannesburg. The room was comfortable and there was secure parking. Thankfully the room had an efficient aircon as it was 40°C!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Glenn G
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Satisfied. The accommodation was good, but the town is pretty dead over the festive season. Restaurants were all closed for holidays. Next time I'll choose a different town to stop over.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Adele B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Gerieflik en lieflik! Wat 'n lieflike stop op ons toer af Kaap toe! Ons is vriendelik ontvang, dis 'n juweel van 'n plek! Dit is 'n pragtige, skoon, gerieflike plek om te oornag. Die kinders het heerlik gespeel en ons het regtig alles gehad wat ons nodig gehad het. Die stort is lekker groot en die beddens slaap gemaklik. Ons sal weer daar inloer en beveel dit sterk aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kathleen W
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Rustig geen steurings nie. Maklike parkeering - Rustige omgewing. Netjiese kamer, gediens elke dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Heerlike kuier. Gerieflike plekkie met alles en goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Edith Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 202

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 830
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 830
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Skoolstraat 1, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY0ZTU0ZTQ4LWY3YjUtNGExZC05MDI2LTVkNjUwNDU0Y2IzNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R830 per nag, vir 2 mense 202 5 1 5 1 Skool Street Hopetown 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 09:00 -29.625893579976 24.084629579083

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang