Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hopetown Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Skoolstraat 1, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Vanaf R830 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hopetown Guesthouse is in Hopetown, net langs die N12. Ons bied snoesige en bekostigbare verblyf. Die gastehuis is in 2000 begin en word deur 'n gesin bestuur. Ons het 9 ruim en suite-kamers en 'n selfsorgwoonstel met unieke dekor.

Al die kamers het sekere DStv-kanale, lugversorging, 'n yskassie, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, beskuit, 'n werkstasie en WiFi. Daar is 'n pragtige binnehof, braaigeriewe en 'n rookarea.

Veilige parkeerplek is beskikbaar, troeteldiere is welkom op versoek, en ons geriewe is netjies, gerieflike en rustig.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 195 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
C P Ronèl V
Saam met vriende
5.0
Sleg as oorslaap gebruik. Baie lekker en gerieflik oor gelaap vir een nag. Dankie vir jou voortydige kommunikasie en jou vriendelike ontvangs met aank...
Sien meer
Aug 2024
Frik P
Besigheidsreis
5.0
Value for money, and friendly staff. Perfect, all as expected.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Adele B
Gesin met klein kinders
5.0
Gerieflik en lieflik! Wat 'n lieflike stop op ons toer af Kaap toe! Ons is vriendelik ontvang, dis 'n juweel van 'n plek! Dit is 'n pragtige, skoon, g...
Sien meer
Jun 2024
Kathleen W
5.0
Rustig geen steurings nie. Maklike parkeering - Rustige omgewing. Netjiese kamer, gediens elke dag.
Feb 2024
Susan G
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike kuier. Gerieflike plekkie met alles en goeie diens.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Edith Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 195

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Skoolstraat 1, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Gaste dink Hopetown Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R830
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R830
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Skoolstraat 1, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY0ZTU0ZTQ4LWY3YjUtNGExZC05MDI2LTVkNjUwNDU0Y2IzNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R830 per nag, vir 2 mense 195 5 1 5 1 Skool Street Hopetown 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 09:00 -29.625893579976 24.084629579083

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang