Hopetown Guesthouse
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Skoolstraat 1, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
- Vanaf R870 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Hopetown Guesthouse is in Hopetown, net langs die N12. Ons bied snoesige en bekostigbare verblyf. Die gastehuis is in 2000 begin en word deur 'n gesin bestuur. Ons het 9 ruim en suite-kamers en 'n selfsorgwoonstel met unieke dekor.
Al die kamers het sekere DStv-kanale, lugversorging, 'n yskassie, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, beskuit, 'n werkstasie en WiFi. Daar is 'n pragtige binnehof, braaigeriewe en 'n rookarea.
Veilige parkeerplek is beskikbaar, troeteldiere is welkom op versoek, en ons geriewe is netjies, gerieflike en rustig.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Edith Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 209
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Skoolstraat 1, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
- Gaste dink Hopetown Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Skoolstraat 1, Hopetown, 8750, Noord-Kaap