Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hops Hollow Country House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Trudie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Baie lekker plek. Wonderlike mense met groot liefde vir diere wat so dieselfde is as ons. Dis 'n baie lekker groep mense en diere️.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antonie V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2023

Goeie waarde. Heerlik gebly en kos was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Lekker kos, ruim, skoon kamer. Die personeel is gaaf, vriendelik en behulpsaam. Die kos is heerlik, en die kamer ruim, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gea M
1 nag
4.6
Mrt 2023

Koue plek. Met ons aankoms was dit mistig en koud, maar in die restaurant was dit aangenaam warm en ons het lekker gekuier en ook die bier geniet wat hulle hier brou.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Baie lekker eenhede, personeel altyd gewillig om die ekstra myl te loop. Dit was net te kort. Ons sal weer gaan. Die ligging is fantasties. Die eenhede is skoon en gemaklik en baie veilig en op die koop toe is hulle chilly en mango bier 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kerry W
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2022

Quiet, good value for money stop on the Long Tom Pass. There are only two places to stay on the Long Tom Pass, a beautiful mountain pass in Mpumalanga. Hops Hollow is a craft brewery that is not raucous but perfectly situated for mountain drives and walks. Good food and great heating for those chilly mountain nights.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Geurt V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

Aangename atmosfeer, heerlike bier en goeie akkommodasie. Heerlik geslaap. Hartlik ontvang. Goeie oorslaap-akkommodasie en billike etes, ontbyt was heerlik. Interessante biere en mooi omgewing. Sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2019

Baie lekker verblyf met goeie kos en baie goeie waarde vir geld. Ons het ons verblyf by Hops Hollow baie geniet. Die ligging is ideaal en beeldskoon. Die kamer was goed ingerig en baie netjies. Die mikro brewery is fantasties en ons het die bier proe baie geniet en die kos was baie lekker. Uit en uit die moeite werd. Sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk S
1 nag Saam met vriende
4.8
Mrt 2019

Vriendelike diens. Baie vriendelike diens in Afrikaans, van die eienaar en sy gesin. Smaaklike tuis gebroude bier. Die eenhede verder weg van die hoofgebou bied meer privaatheid.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zean V
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Feb 2019

Netjiese kamers, maar swak kliëntediens. Met aankoms het niemand ons ontvang of welkom laat voel nie. Die houding van die personeel was uiters swak. Wag lank by kroeg om gehelp te word en ons is al mense in die plek! Swak! Sal nie weer teruggaan nie.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milestone 22/2, , Renosterhoek, 1120, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d15bf00df2eddf9ed19fd4b5e0f2fde5cb6e46ff3d96b407c7103f997ff1796a30636c49d9c2cbff8fd652fdf29080b06fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 Milestone 22/2 The Long Tom Pass 1120 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -25.142598848533 30.616787075796

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang