Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hops Hollow Country House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 14 resensies vir Hops Hollow Country House
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Trudie B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie B

Baie lekker plek.

Wonderlike mense met groot liefde vir diere wat so dieselfde is as ons. Dis 'n baie lekker groep mense en diere️.

Antonie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie V

Goeie waarde.

Heerlik gebly en kos was baie lekker.

Elize B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize B

Lekker kos, ruim, skoon kamer.

Die personeel is gaaf, vriendelik en behulpsaam. Die kos is heerlik, en die kamer ruim, skoon en netjies.

Gea M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gea M

Koue plek.

Met ons aankoms was dit mistig en koud, maar in die restaurant was dit aangenaam warm en ons het lekker gekuier en ook die bier geniet wat hulle hier brou.

Johan S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Baie lekker eenhede, personeel altyd gewillig om die ekstra myl te loop. Dit was net te kort. Ons sal weer gaan.

Die ligging is fantasties. Die eenhede is skoon en gemaklik en baie veilig en op die koop toe is hulle chilly en mango bier 'n wenner.

Kerry W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kerry W

Quiet, good value for money stop on the Long Tom Pass.

There are only two places to stay on the Long Tom Pass, a beautiful mountain pass in Mpumalanga. Hops Hollow is a craft brewery that is not raucous but perfectly situated for mountain drives and walks. Good food and great heating for those chilly mountain nights.

Geurt V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geurt V

Aangename atmosfeer, heerlike bier en goeie akkommodasie. Heerlik geslaap.

Hartlik ontvang. Goeie oorslaap-akkommodasie en billike etes, ontbyt was heerlik. Interessante biere en mooi omgewing. Sal beslis weer daar oornag.

Hendrik O - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik O

Baie lekker verblyf met goeie kos en baie goeie waarde vir geld.

Ons het ons verblyf by Hops Hollow baie geniet. Die ligging is ideaal en beeldskoon. Die kamer was goed ingerig en baie netjies. Die mikro brewery is fantasties en ons het die bier proe baie geniet en die kos was baie lekker. Uit en uit die moeite werd. Sterk aanbeveel.

Dirk S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk S

Vriendelike diens.

Baie vriendelike diens in Afrikaans, van die eienaar en sy gesin. Smaaklike tuis gebroude bier. Die eenhede verder weg van die hoofgebou bied meer privaatheid.

Zean V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Zean V

Netjiese kamers, maar swak kliëntediens.

Met aankoms het niemand ons ontvang of welkom laat voel nie. Die houding van die personeel was uiters swak. Wag lank by kroeg om gehelp te word en ons is al mense in die plek! Swak! Sal nie weer teruggaan nie.

Jetane C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jetane C

Kaggelvuur, heerlike kos, pragtige ligging.

Ek kan Hops Hollow Country House ten sterkste aanbeveel - ons het baie welkom gevoel, heerlike aandete en ontbyt gehad in 'n prentjiemooi omgewing.

Mark T - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark T

Excellent stay.

Great location. Neat and tidy with good levels of service. Great beer and food. Highly recommended.

Chris D - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D

Fantasties. Goeie kos en goeie tuisgemaakte bier.

Warm atmosfeer en baie goeie diens.

Yolandi G - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi G

Ons het so lekker gebly en lekker gekuier!

Ons het ons tyd by Hops Hollow so geniet. Ons het 'n mooi kamer gehad met 'n groot bed, ondervloerse verhitting en 'n en suite-badkamer wat ook verhitting binne het. Dit was 'n lekker winterwegbreek. Ontbyt was heerlik en die diens was regtig hartlik en vriendelik. Die bierproe was ook 'n lekker ervaring! Al waaroor ons bekommerd was, was dat dit so naby aan die hoofpad geleë is. Maar ons het rustig geslaap en glad nie die hoofpad se (min) verkeer gehoor nie. Ons beplan beslis om weer daar te gaan loer!

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milestone 22/2, , Renosterhoek, 1120, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d15bf00df2eddf9ed19fd4b5e0f2fde5cb6e46ff3d96b407c7103f997ff1796a30636c49d9c2cbff8fd652fdf29080b06fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 Milestone 22/2 The Long Tom Pass 1120 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -25.142598848533 30.616787075796

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang