Hopton House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Izak Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Ena G - Mei 2024
Algehele gradering
Pragtige huis en omgewing. Heerlike ervaring.
Anneke V - Apr 2024
Algehele gradering
Een vir die boeke.
Deon Z - Mrt 2023
Algehele gradering
Uiters netjies met alle geriewe beskikbaar.
Theuns P - Jan 2023
Algehele gradering
Weereens heerlik!
Annemie G - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlik rustig, lieflike verblyf in 'n prentjiemooi huis in Clarens.
Wesleigh W - Okt 2022
Algehele gradering
Very nice, neat and clean. Only the mattresses need to be attended to.
Hanlie C - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Hopton House se terugvoer
Beste Hanlie,
Baie dankie vir jul waardevolle terugvoering. Dit is nog altyd ons doel dat gaste dit net so baie soos ons as familie, dit ervaar en geniet. Hoop ons sien julle weer in die naby toekoms.
Groete Estelle
Theuns P - Jan 2022
Algehele gradering
In alle opsigte perfek.
Lees meerHopton House se terugvoer
Beste Theunis,
Baie dankie, hoe lekker om te hoor dat julle dit as familie geniet het. Ons het self soveel ongelooflike lekker tyd met ons eie familie daar gedeel. Waardeer jul mooi terugvoering. Hoop om julle gou weer in Hopton House te sien.
Marie J - Okt 2021
Algehele gradering
Lieflike huis, perfekte ligging. Kon vir niks meer vra nie!
Hopton House se terugvoer
Beste Marie,
So lekker om jul terugvoering te kry, dis hoe ons familie dit ook vir jare al ervaar. Hoop ons sien julle gou weer.
Jaco J - Sep 2021
Algehele gradering
Absolutely stunning!
Hopton House se terugvoer
Beste Jaco,
Baie dankie vir jul terugvoering, waardeer opreg. Hoop ons sien julle gou weer!
Kristy L - Sep 2021
Algehele gradering
Beautifully furnished and ideally located.
Hopton House se terugvoer
Dear Kristy,
Thank you for your valuable feedback. Hope to see you again in the near future.
Isabel T - Jun 2021
Algehele gradering
Gesellig en gerieflik.
Hopton House se terugvoer
Beste Isabel,
Fantasties, heerlik om te hoor dat julle ons huis geniet. Hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Vriendelike groete
Lee-ann G - Jun 2021
Algehele gradering
Stunning
Hopton House se terugvoer
Dear Lee-ann,
Thank you for your great feedback, hope to see you again.
Keep safe and healthy,
Kind regards
Estelle
Hennie S - Mei 2021
Algehele gradering
Hopton House is absoluut fantasties vir 'n groot groep.
Hopton House se terugvoer
Beste Petro,
Baie dankie, ons waardeer jul goeie terugvoering ongelooflik baie! Sal verseker die skoonmaakdienste ook laat weet.
Hoop ons sien julle weer in die nabye toekoms.
Vriendelike groete
Darren R - Apr 2021
Algehele gradering
Brilliant accommodation - can only but recommend.
Hopton House se terugvoer
Dear Darren,
Thank you, much appreciate your super good feedback.
Glad that we could offer you something to enjoy as much as we do.
Looking forward to seeing you again soon.
Keep safe.
Kind regards,
Estelle.
Heidi S - Nov 2021
Algehele gradering
Pragtige plek met alles wat mens nodig het om 'n lekker naweek weg te geniet. Goeie diens.
Hopton House se terugvoer
Hello Heidi,
Baie dankie vir jul waardvolle terugvoering. Hoop ons sien julle weer in die nabye toekoms.
Vriendelike groete
Ronel S - Feb 2021
Algehele gradering
Baie rustig, skoon en veilig.
Hopton House se terugvoer
Beste Ronel,
Baie dankie vir jul mooi resensie, waardeer dit baie. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Vriendelike groete
Felecity W - Des 2020
Algehele gradering
Fantastic!
Hopton House se terugvoer
Dear Felicity,
Thank you, we very much appreciate your feedback. Definitely the feedback we are striving for.
Hope to see you again soon.
Kind regards,
Lizelle B - Nov 2020
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Hopton House se terugvoer
Beste Lizelle
Ons waardeer jul terugvoering, verseker waarna ons streef.
Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete
Brian A - Aug 2020
Algehele gradering
Perfect getaway.
Hopton House se terugvoer
Baie dankie Brian,
Ek waardeer jul goeie terugvoering. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete
Estelle
Linda S - Nov 2020
Algehele gradering
Ons sou dit waardeer het as julle vir ons gewaarsku het dat die bure tot Saterdag 5 uur bou en masjinerie gebruik.
Hopton House se terugvoer
Goeie middag Linda,
Eerlikwaar jammer om te hoor van jul ongerief.
Ongelukkig is ons nie voltyds in Clarens nie en het dus nie 'n idee gehad van wat alles om ons gebeur het nie.
Ons kan slegs verantwoordelikheid aanvaar vir wat op ons perseel plaasvind. Indien hierdie werk op ons perseel was, sou ons eerstens nie besprekings aanvaar het nie en tweedens julle verseker in kennis gestel het daarvan.
Ons werk hard om Hopton House skoon en netjies te hou sodat al ons gaste ons huis en omgewing kan geniet.
Vertrou dat julle Hopton House weer sal oorweeg in die toekoms.
Vriendelike groete
Gerhard S - Des 2019
Algehele gradering
Uitstekend, alles wat jy vewag en meer.
Hopton House se terugvoer
Beste Wicus,
Baie dankie, waardeer jul ondersteuning en goeie terugvoering, sien uit om weer van julle te hoor.
Vriendelike groete,
Estelle
Jacobus E - Aug 2019
Algehele gradering
Ideale huis met ideale ligging en voldoende toegerus om onvergeetlike tyd te verseker - sal beslis weer kom!
Hopton House se terugvoer
Beste Johan
Ons waardeer jul ondersteuning en waardevolle terugvoering.
Hoop ons sien julle weer in die nabye toekoms.
Vriendelike groete
Estelle
Gerda M - Jul 2019
Algehele gradering
Baie netjiese, ruim huis met al die luukshede van tuis.
Hopton House se terugvoer
Beste Gerda,
Baie dankie vir jul goeie terugvoer, ons waardeer dit opreg!
Hoop ons sien julle gou weer.
Groetnis,
Estelle
Lydia N - Feb 2019
Algehele gradering
Wonderlik!
Hopton House se terugvoer
Beste Lydia,
Baie dankie, ons waardeer jul terugvoering opreg. Ons hoop om julle gou weer Hopton House sal besoek.
Vriendelike groete,
Estelle
Phyllis D - Okt 2019
Algehele gradering
Rustig.
Hopton House se terugvoer
Beste Phyllis,
Baie dankie vir jul goeie terugvoering, waardeer dit opreg. Ons hoop om julle weer in die toekoms sal sien.
Vriendelike groete
Estelle
Martie B - Okt 2019
Algehele gradering
A comfortable house with a great view.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Gemaklike huis met 'n wonderlike uitsig.
Ons het ons verblyf geniet - die huis is gemaklik en lig met pragtige uitsigte en stapafstand van die stadsplein af. Die kombuis is voldoende toegerus.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Hopton House se terugvoer
Dear Martie,
Thank you for your support and great feedback.
Looking forward to hearing from you again.
Kind regards,
Estelle
Wilma B - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlik ontspan met rustige omgewing en pragtige uitsig op berg.
Hopton House se terugvoer
Wilma,
Baie dankie vir jul ondersteuning en ons waardeer jul terugvoering!. Ons poog om goeie dienste en gerief aan al ons gaste te bied. Julle is altyd welkom en hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Estelle
Rene H - Aug 2018
Algehele gradering
Baie gesellige huis! Alles was perfek.
Hopton House se terugvoer
Beste Rene,
Dis vir ons 'n voorreg, dankbaar vir jul ondersteuning en dat ons julle kon bevredig.
Ons hoor graag weer van julle.
Vriendelike groete,
Estelle
Dennis A - Jul 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Hopton House se terugvoer
Beste Dennis,
Baie dankie vir jul terugvoering, ons waardeer dit opreg! Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete,
Estelle
Lee-ann E - Jul 2018
Algehele gradering
Pragtige uitsig, pragtige huisie, alles wat mens nodig het.
Hopton House se terugvoer
Beste Lee-ann
Groot waardering vir jul ondersteuning en waardevolle terugvoering.
Sien jul graag weer in die toekoms
Vriendelike groete
Estelle
Leona V - Jun 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Hopton House se terugvoer
Beste Leona
Baie dankie, ek waardeer jul ondersteuning en ek hoop om julle gou weer by Hopton House te sien.
Vriendelike groete
Estelle
Tina S - Mei 2018
Algehele gradering
Gemaklik.
Hopton House se terugvoer
Hi Tina,
Baie dankie vir jul terugvoering, ons waardeer dit opreg.
Hoop ons sien julle gou weer in Hopton House.
Vriendelike groete,
Estelle
Hanno V - Jan 2018
Algehele gradering
Pragtige huis, naby aan winkels, alles wat mens nodig het en meer.
Hopton House se terugvoer
Hi Hanno,
Baie dankie, so bly om te hoor dat alles goed verloop het en dat julle ons huis en omgewing geniet het.
Waardeer jul terugvoering opreg!
Hoop ons sien julle gou weer in "Hopton House"
Vriendelike groete
Estelle
Elbe W - Des 2018
Algehele gradering
Heerlike huis vir kuiers!
Hopton House se terugvoer
Beste Elbe,
Baie dankie vir jul mooi resensie, waardeer dit opreg! Ons neem verseker kennis van jul voorstel. Hoop ons sien julle gou weer in Hopton House.
Vriendelike groete,
Estelle
Rose L - Sep 2018
Algehele gradering
Clean and well-equipped, comfortable house. We felt safe, location excellent.
Hopton House se terugvoer
Dear Rose,
Thank you for your feedback, much appreciated. We will certainly look into an extra service for stays longer than 2 days.
Kind regards
Estelle
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Reenen-straat 728, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang