Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hopton House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Ena G
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Pragtige huis en omgewing. Heerlike ervaring. Die huis is meer as waarvoor ons gehoop het. Skoon, netjies en pragtig. Dit het alles wat jy nodig het en is naby die CBD. Dis my 4de besoek aan Clarens, maar beslis die heel beste en lekkerste verblyf. Ek hoop om die plek gou weer te besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Een vir die boeke. Die plek is pragtig! Met alles en meer wat jy nodig het. Ongelooflike mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon Z
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Uiters netjies met alle geriewe beskikbaar. Die huis is netjies bedien met alles wat wat nodig is vir 'n naweek of vir 'n week of twee. Kamers is baie netjies met kwaliteit linne. Die uisig met die berg reg teen jou is ongelooflik. Die area is baie privaat en stil maar net 'n paar treë vanaf die sentrale dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theuns P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Weereens heerlik! Dit was die tweede keer wat ons te Hopton House gebly het en dit was weereens 'n absolute heerlike ervaring gewees, my beste verwagtinge weereens oorskry. Clarens is absoluut hemel op aarde, en hierdie huis is ideaal geleë om die beste van Clarens te kan inneem; die pragtige uitsig en nabyheid tot die natuur, sowel as maklike stapafstand na die dorp maak dit die mees perfek-geleë woning.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemie G
Kort verblyf
4.8
Sep 2023

Heerlik rustig, lieflike verblyf in 'n prentjiemooi huis in Clarens. Ons was op soek na lafenis, weg van die gedruis, en Hopton House het aan al ons behoeftes voldoen. Die geriewe was ruim vir twee paartjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wesleigh W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Very nice, neat and clean. Only the mattresses need to be attended to. Mattresses need to be replaced.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie C
Kort verblyf
5.0
Apr 2022

Baie lekker gekuier. Pragtige huis, goeie geriewe, netjies, skoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Izak
Hopton House
Beste Hanlie, Baie dankie vir jul waardevolle terugvoering. Dit is nog altyd ons doel dat gaste dit net so baie soos ons as familie, dit ervaar en geniet. Hoop ons sien julle weer in die naby toekoms. Groete Estelle

Theuns P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

In alle opsigte perfek. Dit was heerlik. Die huis is perfek ingerig met letterlik alles wat mens nodig het, was veral aangenaam verras met al die braaigereedskap in die garage. Kan nie Hopton House meer aanbeveel nie, was absoluut perfek. Was 'n heerlike wegbreek, sal verseker weer by Hopton House oorbly. Baie dankie Estelle vir jou vriendelikheid met die kommunikasie, en die aandag tot die fynste detail in die huis wat bygedra het tot 'n onvergeetlike naweek. Net jammer die naweek was so kort, maar dit was my skuld, hehe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Izak
Hopton House
Beste Theunis, Baie dankie, hoe lekker om te hoor dat julle dit as familie geniet het. Ons het self soveel ongelooflike lekker tyd met ons eie familie daar gedeel. Waardeer jul mooi terugvoering. Hoop om julle gou weer in Hopton House te sien.

Marie J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2021

Lieflike huis, perfekte ligging. Kon vir niks meer vra nie! Die huis is perfek vir 'n heerlike familiekuier en rustig word in die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Izak
Hopton House
Beste Marie, So lekker om jul terugvoering te kry, dis hoe ons familie dit ook vir jare al ervaar. Hoop ons sien julle gou weer.

Jaco J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2021

Absolutely stunning! Thank you, Hopton House, for an awesome stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Izak
Hopton House
Beste Jaco, Baie dankie vir jul terugvoering, waardeer opreg. Hoop ons sien julle gou weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Izak Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Reenen-straat 728, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAid1p5Bz5VfVzm3Gun3l3PrXTlEQFcPBS3Vy5D1UpDQNUpqVCyz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag (plek vir 8) 36 5 1 5 728 Van Reenen Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.515671445377 28.413600872353

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang