Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hopton House

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Reenen-straat 728, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R3 600 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Hopton House is in die toweragtige dorpie Clarens geleë en bied gehalteverblyf aan gaste wat op soek is na 'n vreedsame wegbreek. Die huis is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Dié huis beskik oor 4 slaapkamers en het slaapplek vir 8 gaste. Die onderste verdieping het 2 slaapkamers en elke kamer het 'n koningingrootte-bed met 'n elektriese kombers. Daar is ook 2 badkamers en dubbeldeure wat na die patio lei. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort.

Die boonste verdieping het ook 2 slaapkamers wat die derde badkamer met 'n bad, toilet en wasbak deel. Die 1 slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n deur wat na 'n Juliet-balkon lei. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke bed het 'n elektriese kombers.

Die oopplan-leefarea het 'n eet- en sitarea, kaggel en 'n dubbeldeur wat lei na die patio. Daar is gemaklike sitplek en 'n TV met DStv, DVD-speler en verskeie bordspeletjies.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, elektriese oond, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Daar is ook 'n dubbelmotorhuis.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Ena G
5.0
Pragtige huis en omgewing. Heerlike ervaring. Die huis is meer as waarvoor ons gehoop het. Skoon, netjies en pragtig. Dit het alles wat jy nodig het e...
Sien meer
Mei 2024
Anneke V
Gesin met tieners
5.0
Een vir die boeke. Die plek is pragtig! Met alles en meer wat jy nodig het. Ongelooflike mooi uitsig.
Apr 2024
Deon Z
Saam met vriende
5.0
Uiters netjies met alle geriewe beskikbaar. Die huis is netjies bedien met alles wat wat nodig is vir 'n naweek of vir 'n week of twee. Kamers is baie...
Sien meer
Mrt 2023
Theuns P
Gesin met klein kinders
5.0
Weereens heerlik! Dit was die tweede keer wat ons te Hopton House gebly het en dit was weereens 'n absolute heerlike ervaring gewees, my beste verwagt...
Sien meer
Jan 2023
Annemie G
4.8
Heerlik rustig, lieflike verblyf in 'n prentjiemooi huis in Clarens. Ons was op soek na lafenis, weg van die gedruis, en Hopton House het aan al ons b...
Sien meer
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Izak Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Van Reenen-straat 728, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Hopton House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Reenen-straat 728, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAid1p5Bz5VfVzm3Gun3l3PrXTlEQFcPBS3Vy5D1UpDQNUpqVCyz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag (plek vir 8) 36 5 1 5 728 Van Reenen Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.515671445377 28.413600872353

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang