Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Horison-Horisee

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Horison-Horisee
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Heila S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heila S

Elke sent werd!

Heavenly visions of the ocean meet luxurious accommodation! 5 stars in every aspect. Highly recommended. Pragtige huis met alles wat 'n mens nodig het. Marie, ons vriendelike gasvrou, het gesorg dat ons kuier daar gerieflik en heerlik was. Horison Horisee, nie 'n huis wat mens sommer sal vergeet nie! Sien julle gou weer.

Horison-Horisee se terugvoer

Dis vir ons heerlik om te hoor dat ons gaste hul tyd in ons hartsplek geniet het! Julle is enige tyd weer welkom!

Horison-Horisee
Marie L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie L

Beslis 'n A+++ ervaring gewees.

WOW! Ons het so heerlik gebly in Horison Horisee. Dit is sekerlik een van die beste volledig, toegeruste, netjiese huise waarin ons nog tuisgegaan het. Ons het veral die wonderlike seeuitsig uit elke vertrek behoorlik geniet. Die vroegoggend kuier, met 'n lekker koppie koffie, op die buitedek was een van ons vele hoogtepunte. 'n Ekstra bonus was die toesluit motorhuis. Ons kan Horison Horisee met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. Baie dankie aan Ria, die eienares van die huis, vir die beskikbaarstelling van jou gerieflike huis. Baie dankie ook aan die gasheer en gasvrou, wie ons so mooi ontvang het. Ons het sommer dadelik tuis en welkom gevoel. Baie dankie ook vir die puik kommunikasie, voor die tyd. Ons waardeer dit. Ons kan nie wag om weer te kom kuier nie. Mag Horison Horisee net van krag tot krag gaan.

Horison-Horisee se terugvoer

Ons is bly dat julle jul tyd daar geniet het en waardeer die silwerskoon toestand waarin julle die huis agtergelaat het! Wat 'n voorreg om sulke gaste te kon ontvang en ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom!

Horison-Horisee
Marlene E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene E

Baie lekker.

Baie lekker uitstekend.

Horison-Horisee se terugvoer

Ons sien uit daarna om julle weer te huisves.

Horison-Horisee
Elsebe H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsebe H

Wonderlike plekkie met ongekende skoonheid van die see uit elke kamer van die huis. Sowaar 'n juweel!

Die huisie is pragtig met n wonderlike rustige atmosfeer en pragtige kunswerke en dekor. Uitsig en omgewing hemels. Ligging is perfek. Diens is uitmuntend. Baie dankie vir die voorreg sal ons definitief weer gaan.

Horison-Horisee se terugvoer

Ons is bly julle het tyd hier geniet! Ons sien julle graag weer!

Horison-Horisee
Marilise V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilise V

Ongelooflik!

Die huis het ongelooflike mooi uitsig vanuit alle vertrekke. Die glase, borde, koppies, skerp messe en bakke is soos uit jou eie huis en selfs beter.

Horison-Horisee se terugvoer

Ons is baie bly julle het jul tydjie by ons geniet en julle sal altyd weer welkom wees. Wonderlik om sulke gaste te ontvang!

Horison-Horisee
Janine B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine B

Fantasties! Heerlik gebly, die uitsig was asemrowend!

Ons het heerlik gebly in Horison-Horisee! Die huis het ‘n ongelooflike uitsig oor die see en die pragtige Jongensfontein, die grootste bederf was om vanuit elke vertrek die see te sien. Die huis is ruim, super-skoon, goed toegerus en heerlik om in te bly. Ons het ons tydjie daar ongelooflik geniet en kan vir enige iemand aanbeveel, regtig uitsonderlik. Horison-Horisee sien ons vir seker weer!

Marjoli C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marjoli C

Absoluut die lekkerste rus wat ons al gerus het, gerieflik, netjies, vars, en mooi!

Ons sal op enige gegewe tyd weer terugkeer na Horison-horisee, waar ons siele absoluut kon rus en herlaai! 'n Mens kan baie maklik die heel dag net in die huis lê en lees of op die deck sit en kaart speel, en jy sal nie eers agterkom dat jy net op een plek was nie. Die vertrekke is so oop en ruim, en jy kan die see van letterlik oral sien en hoor. Die diens was puik en alles pragtig skoon. Van die linne tot die breekware, is alles van baie goeie kwaliteit! Hierdie eenheid was selfs beter as verwag!

Horison-Horisee se terugvoer

Baie dankie dat julle ons plek só mooi opgepas het en ons is vreeslik bly dat julle jul tyd daar geniet het! Julle is enige tyd welkom om weer te kom rus.

Horison-Horisee
Vanaf R3 300
R3 300 R2 970
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 300
R3 300 R2 970
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kajuitlaan 29, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc9e5028964158ceaf58840f8926ce1d211808338452f48f1982206e99452b6781b95c428f07884afdb51e83a7f077996a00b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 300 nouVanaf R2 970 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 29 Kajuit Avenue Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.420717290967 21.346253735582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang