Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Horison-Horisee

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Heila S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Elke sent werd! Heavenly visions of the ocean meet luxurious accommodation! 5 stars in every aspect. Highly recommended. Pragtige huis met alles wat 'n mens nodig het. Marie, ons vriendelike gasvrou, het gesorg dat ons kuier daar gerieflik en heerlik was. Horison Horisee, nie 'n huis wat mens sommer sal vergeet nie! Sien julle gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Horison-Horisee
Dis vir ons heerlik om te hoor dat ons gaste hul tyd in ons hartsplek geniet het! Julle is enige tyd weer welkom!

Marie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Beslis 'n A+++ ervaring gewees. WOW! Ons het so heerlik gebly in Horison Horisee. Dit is sekerlik een van die beste volledig, toegeruste, netjiese huise waarin ons nog tuisgegaan het. Ons het veral die wonderlike seeuitsig uit elke vertrek behoorlik geniet. Die vroegoggend kuier, met 'n lekker koppie koffie, op die buitedek was een van ons vele hoogtepunte. 'n Ekstra bonus was die toesluit motorhuis. Ons kan Horison Horisee met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. Baie dankie aan Ria, die eienares van die huis, vir die beskikbaarstelling van jou gerieflike huis. Baie dankie ook aan die gasheer en gasvrou, wie ons so mooi ontvang het. Ons het sommer dadelik tuis en welkom gevoel. Baie dankie ook vir die puik kommunikasie, voor die tyd. Ons waardeer dit. Ons kan nie wag om weer te kom kuier nie. Mag Horison Horisee net van krag tot krag gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Horison-Horisee
Ons is bly dat julle jul tyd daar geniet het en waardeer die silwerskoon toestand waarin julle die huis agtergelaat het! Wat 'n voorreg om sulke gaste te kon ontvang en ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom!

Marlene E
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Baie lekker. Baie lekker uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Horison-Horisee
Ons sien uit daarna om julle weer te huisves.

Elsebe H
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Wonderlike plekkie met ongekende skoonheid van die see uit elke kamer van die huis. Sowaar 'n juweel! Die huisie is pragtig met n wonderlike rustige atmosfeer en pragtige kunswerke en dekor. Uitsig en omgewing hemels. Ligging is perfek. Diens is uitmuntend. Baie dankie vir die voorreg sal ons definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Horison-Horisee
Ons is bly julle het tyd hier geniet! Ons sien julle graag weer!

Marilise V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2021

Ongelooflik! Die huis het ongelooflike mooi uitsig vanuit alle vertrekke. Die glase, borde, koppies, skerp messe en bakke is soos uit jou eie huis en selfs beter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Horison-Horisee
Ons is baie bly julle het jul tydjie by ons geniet en julle sal altyd weer welkom wees. Wonderlik om sulke gaste te ontvang!

Janine B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2020

Fantasties! Heerlik gebly, die uitsig was asemrowend! Ons het heerlik gebly in Horison-Horisee! Die huis het ‘n ongelooflike uitsig oor die see en die pragtige Jongensfontein, die grootste bederf was om vanuit elke vertrek die see te sien. Die huis is ruim, super-skoon, goed toegerus en heerlik om in te bly. Ons het ons tydjie daar ongelooflik geniet en kan vir enige iemand aanbeveel, regtig uitsonderlik. Horison-Horisee sien ons vir seker weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marjoli C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Absoluut die lekkerste rus wat ons al gerus het, gerieflik, netjies, vars, en mooi! Ons sal op enige gegewe tyd weer terugkeer na Horison-horisee, waar ons siele absoluut kon rus en herlaai! 'n Mens kan baie maklik die heel dag net in die huis lê en lees of op die deck sit en kaart speel, en jy sal nie eers agterkom dat jy net op een plek was nie. Die vertrekke is so oop en ruim, en jy kan die see van letterlik oral sien en hoor. Die diens was puik en alles pragtig skoon. Van die linne tot die breekware, is alles van baie goeie kwaliteit! Hierdie eenheid was selfs beter as verwag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Horison-Horisee
Baie dankie dat julle ons plek só mooi opgepas het en ons is vreeslik bly dat julle jul tyd daar geniet het! Julle is enige tyd welkom om weer te kom rus.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R3 300
R3 300 R2 970
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 300
R3 300 R2 970
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kajuitlaan 29, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc9e5028964158ceaf58840f8926ce1d211808338452f48f1982206e99452b6781b95c428f07884afdb51e83a7f077996a00b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 300 nouVanaf R2 970 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 29 Kajuit Avenue Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.420717290967 21.346253735582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang