Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Horizon Bay 1106

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaauwbergweg, Horizon Bay Apartments Eenheid 1106, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 070 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Horizon Bay 1106 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel wat gaste 'n luukse seevakansie in die gewilde woonbuurt Bloubergstrand bied, ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige verblyf.

Dié modern ontwerpte woonstel beskik oor 2 smaakvol gemeubileerde slaapkamers, 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis en 'n leefarea, en het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer en die tweede slaapkamers is elk ingerig met dubbelbeddens en maak gebruik van 'n gastebadkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Wit, kraakvars linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n sentraal geleë ontbyt-eiland met stoele. Gaste kan hul etes by die etenstafel geniet. Boonop het gaste toegang tot 'n wasmasjien vir hul gerief. Die leefarea het gemaklike rusbanke, met 'n TV, en spog met wonderlike see-uitsigte. Daar is 'n lessenaar vir gaste wat werk wil doen.

Die leefarea maak oop op die balkon met buitemeubels en see-uitsigte. Gaste het toegang tot die lieflike sprankelende swembad wat oor die panoramiese see uitkyk.

Die verblyf het 'n omskakelaar wat 'n lig, TV en WiFi aanhou tydens beurtkrag. Daar is ook 'n ekstra muurprop vir gaste se gerief.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 49

Resensies 31

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Blaauwbergweg, Horizon Bay Apartments Eenheid 1106, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 070
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 070
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaauwbergweg, Horizon Bay Apartments Eenheid 1106, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4d76a61706b7ce492ce6c2af3d9f179f3842899d0efcbed4d5617063320cb34c15d2f36109ddaaef54a456b077ae381842a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 070 per nag (plek vir 4) Blaauwberg Road Horizon Bay Apartments Unit 1106 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.822067300224 18.477398422021

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang