Horizon Bay 1203
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blaauwbergstraat 4, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R2 640 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Horizon Bay 1203 is 'n bekoorlike strandfront-selfsorgwoonstel in die skilderagtige Bloubergstrand en dit bied gerieflike verblyf wat ideaal vir besigheid of vakansie is.
Die tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 moderne badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n lessenaar vir diegene wat werk moet inhaal. Die aparte badkamer het 'n bad, handstort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en het ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien-tuimeldroër. Dit lei na 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n sitarea met sagte rusbanke, 'n slim-TV en gratis WiFi.
Die sitarea lei via skuifdeure na 'n balkon met 'n asemrowende uitsig oor die blou see. Hiér kan gaste 'n koppie koffie drink of aan 'n skemerkelkie teug.
Gaste het toegang tot 2 motorhuisparkeerplekke en die gemeenskaplike swembad. Die woonstel is stapafstand vanaf verskeie restaurante, kroeë en winkelsentrums.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Helen Geverifieer
Eiendomme 49
Resensies 33
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Blaauwbergstraat 4, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Table View Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blaauwbergstraat 4, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang