Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Horizon Bay 1505

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 5 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 6 Des 2024 tot 31 Jan 2025.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaauwberg-weg, Horizon Bay-woonstelle, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 810 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Horizon Bay 1505 is 'n bekoorlike woonstel in Blouberg, Kaapstad, en bied luukse en gerieflike verblyf wat perfek is vir 'n gesin of 'n groep vriende.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n modern ontwerpde oopplan-kombuis, eet- en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Skoon, wit linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die kombuis lei na die sitarea met gemaklike rusbanke, 'n TV en spog met 'n see-uitsig in die agtergrond. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die sitarea lei na 'n balkon waar gaste kan op die stoepmeubels kan ontspan en die see-uitsig geniet.

Die omsetter verseker toegang tot ’n lig, TV, WiFi en ’n ekstra kragpunt gedurende beurtkrag.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel, sowel as 'n sprankelende, gemeenskaplike swembad met 'n uitsig oor die see.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 49

Resensies 37

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Blaauwberg-weg, Horizon Bay-woonstelle, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 810
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 810
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaauwberg-weg, Horizon Bay-woonstelle, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf4181bf6cef60ced2468d0cd75929a9f47feb5d8ad3aa08b0093bdd6a83542ce127d976cb40821bd63f2978009d1738bb5bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 810 per nag (plek vir 4) Blaauwberg Road Horizon Bay Apartments 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.822167573629 18.477800753373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang