Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Horizon Bay 205

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.0
Magda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Ons het baie lekker gebly in 205. Baie mooi en modern met alles wat nodig is. Pragtige uitsig, alles is skoon en gerieflik. Baie dankie. As ons enige kritiek kan lewer, sal ons aanbeveel dat die bed in die hoofslaapkamer vervang moet word, andersins was alles perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helen
Horizon Bay 205
Baie dankie Magda, so bly julle het dit geniet en hoop om julle terug te verwelkom!

Hannie F
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Feb 2023

Aangenaam. Die hysbak het nie gewerk gedurende beurtkrag nie en die trappe het geen ligte gehad nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Helen
Horizon Bay 205
Beste Hannie, soos per die kennisgewings in die hysbakke, het die toename van Fase 6 beurtkrag veroorsaak dat die 'generators' 'n elektriese fout begaan het en die kontrakteurs het hul bes gedoen om dit so spoedig moontlik te herstel. Derhalwe sal die ligte by die trappe dan ook nie werk as die 'generators' nie werk nie. Horizon Bay het 24 uur sekuriteit en streng toegangs prosedures in plek, dit is een van die beste geboue in Blouberg wat Sekuriteit betref.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 49

Resensies 35

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 070
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 070
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaauwberg-weg, Horizon Bay Woonstelle, Eenheid 205, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28e5cf0d1ab06fb1b6d59b2e08939551936859fd86eaac19d81dd224f795781a2d24c540a066161372b35b292c5d5d6568e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 070 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Blaauwberg Road Horizon Bay Apartments, Unit 205 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.82215160272 18.477305357424

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang