Horizon Bay 205
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Helen Geverifieer
Eiendomme 50
Resensies 29
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Magda D - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly in 205. Baie mooi en modern met alles wat nodig is. Pragtige uitsig, alles is skoon en gerieflik. Baie dankie.
Horizon Bay 205 se terugvoer
Baie dankie Magda, so bly julle het dit geniet en hoop om julle terug te verwelkom!
Hannie F - Feb 2023
Algehele gradering
Aangenaam.
Horizon Bay 205 se terugvoer
Beste Hannie, soos per die kennisgewings in die hysbakke, het die toename van Fase 6 beurtkrag veroorsaak dat die 'generators' 'n elektriese fout begaan het en die kontrakteurs het hul bes gedoen om dit so spoedig moontlik te herstel. Derhalwe sal die ligte by die trappe dan ook nie werk as die 'generators' nie werk nie. Horizon Bay het 24 uur sekuriteit en streng toegangs prosedures in plek, dit is een van die beste geboue in Blouberg wat Sekuriteit betref.
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blaauwberg-weg, Horizon Bay Woonstelle, Eenheid 205, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang