Horizon Bay 301
Kry 25% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blaawbergstraat 4, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 593R1 195 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Horizon Bay 301 is ’n selfsorgwoonstel in ’n veilige gebou in Table View. Die kompleks is net 160 m vanaf Bloubergstrand en naby restaurante en winkels in die area.
Hiérdie woonstel op die derde verdieping bied verblyf aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, ’n oopplan-leefarea en ’n balkon wat ’n uitsig oor die see bied. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n wasbak, toilet en stort. Daar is ’n skuifdeur wat van die slaapkamer na die balkon lei. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens, met natuurlike lig wat deur ’n groot venster skyn. Die tweede badkamer het ’n wasbak, toilet en bad.
Die ten volle toegeruste kombuis het al die nodige toestelle om etes voor te berei, ’n eiland-styl toonbank met kroegstoeltjies en ’n skottelgoedwasser. Die aangrensende leefarea het ’n ronde etenstafel waarby 6 gaste kan sit, ’n groot hoekbank en ’n platskerm-TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na die privaat balkon wat mooi uitsigte oor die see en ’n gedeeltelike uitsig op Tafelberg bied. Dit is die ideale plek om skemerkelkies te geniet.
Die Horizon Bay-kompleks is oorkant die pad van ’n verskeidenheid restaurante, soos News Café en Tiger's Milk, Die uitsigte wat gebied word oor Tafelberg, Kaapstad, en die lang wit strande van Bloubergstrand, maak verblyf in hierdie woonstel ’n móét.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
FZP/CTHA Geverifieer
Eiendomme 75
Resensies 252
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Blaawbergstraat 4, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Horizon Bay 301 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Table View Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blaawbergstraat 4, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang