Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Horizon Savannah Tented Camp and Chalets

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Chalet vir 2
Vanaf R1 200
R1 200 R800
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die chalet bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer met 'n stort, 'n buite-eetarea en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf en stoof.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let wel, daar is 'n grondpad wat na die akkommodasie lei. Gaste moet by die vooraf navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
'n 4x4-voertuig of voertuig met hoÎ grondvryehoogte word aanbeveel.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Tentkamp
Vanaf R1 200
R1 200 R800
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Permatent
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Horizon Savannah Tented Camp kan as 'n geheel bespreek word en beid slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders in 3 tente. Een tent het 'n koningingrootte-bed en die ander 2 tente het elk 2 enkelbeddens. Daar is 'n privaat gebou op die staanplek met 'n badkamer met 'n stort, kombuisie, binne-eetarea en kaggel. Daar is ook 'n privaat buite-boma met sitplek.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let wel, daar is 'n grondpad wat na die akkommodasie lei. Gaste moet by die vooraf navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
'n 4x4-voertuig of voertuig met hoÎ grondvryehoogte word aanbeveel.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Chalet vir 4
Vanaf R1 700
R1 700 R1 133
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die chalet bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die gerieflike sitarea het 2 enkelbeddens, leerrusbanke en leunstoele. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, ketel, mikrogolf, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Die chalet het skuifdeure wat lei na 'n onderdakstoep met 'n buite-etenstafel en -stoele en braaigeriewe. Daar is ook 'n lapa-vuurput met sitplek.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let wel, daar is 'n grondpad wat na die akkommodasie lei. Gaste moet by die vooraf navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
'n 4x4-voertuig of voertuig met hoÎ grondvryehoogte word aanbeveel.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 200
R1 200 R800
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 6 Boveneind, Groenfontein, Dinokeng, 1002, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd5a24d7aa3cdcf68b2c69c0035c6840a2a6816a39b4d64ef7663314ab8386b50632ddf0ce76e197c571aaac486b9346466f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R800 per nag (plek vir 4) 47 5 1 5 Portion 6 Boveneind Groenfontein 1002 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.417859 28.468355

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang