Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hornbill Private Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Barend B
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Fantasties en netjies. Die verblyf was baie rustig en privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paulina
Hornbill Private Lodge
Baie dankie vir die wonderlike review. Julle was ook fantasties.

Charles W
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Great definitely visit again asap. Great experience, loved the place. Thanks to the team for making it extra special.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paulina
Hornbill Private Lodge
Thank you for the great review. We appreciate it a lot. See you soon again.

Thea B
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Lekke! Dis 'n heerlike huis. Hornbill huis sien ons vir seker gou weer. Dit is gesellig, ruim en perfek vir alle seisoene. Ons gasheer was baie behulpsaam en geduldig met al my vrae, en ons 2 wildsritte was deur 'n ervare bosveld-kenner aangebied wat my so baie nuwe dinge van die bosveld geleer het. Ons het die privaatheid van die huis geniet en dit was heerlik om die diere dop te hou wat om die huis rondbeweeg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paulina
Hornbill Private Lodge
Ons voel geëerd met die 5/5 review. Baie dankie daarvoor. Dit is 'n voorreg om ons liefde vir die natuur en wild met mense te deel wat net so lief is daarvoor.

Anna-marie F
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Awesome vakansie! Hornbill Private Lodge is die perfekte plek. Hierdie was ons lekkerste vakansie ooit in Mabalingwe. Jaco en sy span het uit hulle pad gegaan om alles reg en gemaklik te hê vir ons klomp. Die klein kinders het die swembad gelief! Elke wildsrit was vol pret en ons het elkeen vreeslik geniet. Baie dankie Jaco, ons hoop om weer by julle te kom kuier as ons weer met vakansie in Suid-Afrika is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paulina
Hornbill Private Lodge
Baie dankie, Anna-marie, vir die wonderlike gaste wat julle was. Baie dankie vir julle 5/5 resensie en die mooi woorde. Hoop om julle binnekort weer te kan ontvang, as julle kom kuier van New Zeeland.

Lenta P
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Wonderful. Game driver and the drive excellent! Accommodation was nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paulina
Hornbill Private Lodge
Thank you for your review and for your effort. I will inform Miklaas of your appreciation.

Talita M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Privaat, rustig en puik gastediens. Ons was baie tevrede en verras met al die ekstra klein dienste wat ons ontvang het. Jaco het seker gemaak ons het baie lekker gebly. Niklaas se wildrit elke dag was die beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paulina
Hornbill Private Lodge
Baie dankie dat julle Hornbill Private Lodge gekies het. Ons is baie dankbaar en bly dat julle dit geniet het en die moeite gedoen het vir die resensie. Ons waardeer die 5/5!

Riaan J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2024

Lekker en rustig. Baie lekker kuierplek en rustig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paulina
Hornbill Private Lodge
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly as julle lekker gekuier het.

Ilse P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2024

Heerlik! Ons het ons kuier by Hornbill baie geniet. Gaan vir seker weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Paulina
Hornbill Private Lodge
Ons waardeer julle terugvoer en sien daarna uit om julle weer welkom te heet.

Alicja K
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Unforgettable time. Comfortable, spacious accommodation. Very helpful staff. Very relaxing. Worries free. Taken care in any aspect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paulina
Hornbill Private Lodge
Thank you for your review and kind words, we appreciate it a lot.

Bram W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2024

A lovely destination, surpassed our expectations. We had a wonderful weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Paulina
Hornbill Private Lodge
Thank you for your review, and we are always happy to hear that our guests enjoyed their stay with us.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Paulina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R2 150
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 150
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabalingwe 4, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0148, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06012f76f4721d3177650d231916436c556e7c79f90df67f0ccf55e151fa03ce3a3d8df9f00352436a743b1a6bd1b446398e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag (plek vir 8) 43 5 1 5 Mabalingwe 424 Mabalingwe Nature Reserve 0148 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.848004443551 28.046993896166

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang