Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hornbill Family Suites

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Esmerie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Hornbill Family Suites
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Helene G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene G

Winterwegbreek.

Wat 'n aangename verrassing. Hierdie eenhede is van hoogstaande gehalte en baie netjies. Dis ideaal vir 'n familie om al die eenhede te bespreek vir 'n vakansie sonder om in mekaar se hare te wees.

Hornbill Family Suites se terugvoer

Dankie Helene, vir die kosbare resensie en 5-ster punt wat julle ons gegee het.
Dit was aangenaam om julle te ontmoet.
Ons verwelkom julle graag terug.
Tot weersiens.
Andre Delport

Hornbill Family Suites
Jurie V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie V

Gerieflik, mooi en skoon.

Pragtige en gemaklike, skoon verblyf. Ons sal nie weer by 'n ander plek in St Lucia bly nie. Ons het die huis baie geniet. Die res van die staf is ongelooflik, gaan uit hul pad om jou belangrik te laat voel.

Hornbill Family Suites se terugvoer

Baie dankie Jurie en familie, dit is verblydend om die goeie terugvoering te ontvang. Dankie vir die kosbare resensie en 5 ster punt wat julle ons gegee het. Dit was aangenaam om julle te ontmoet.
Ons verwelkom julle graag terug.
Tot weersiens.
Andre Delport

Hornbill Family Suites
Thandekile M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thandekile M

Great place, worth the price.

Lovely weekend stay with family.

Hornbill Family Suites se terugvoer

Dear Thandekile, thank you so much for taking the time to rate Hornbill Family Suites. It was wonderful to have hosted you and your family. We hope to see you again soon at our beautiful property.

Hornbill Family Suites
Ernst V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ernst V

Unforgettable stay.

Very pleasant, nothing to complain about at all.

Hornbill Family Suites se terugvoer

Thank you Ernst for the review. It was lovely to have met you and it was our pleasure to have hosted your stay.

Hornbill Family Suites
Vanaf R2 200
R2 200 R1 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 200
R2 200 R1 980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hornbill-straat 39, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1aa362c52699cc54a16680996f4261b4c1bc7dfdbd86f6009bc4da60344b62615cd5b08b70b1987efe66359616103eda8e6d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 980 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 39 Hornbill Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.376001019593 32.415958641751

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang