Hornbill Lodge @ Zebula
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zebula Golf Estate and Spa, Eenheid 93, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Vanaf R4 500 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Hornbill Lodge @ Zebula is 'n pragtige selfsorgvilla in die bekende Zebula Golf Estate and Spa. Hierdie villa beskik oor 4 aparte geboue en bied 'n rustige wegbreek.
Die verblyf bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 6 slaapkamers, 5 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste gebou het 2 en suite-slaapkamers, beide met 'n koningingrootte-bed. Die eerste en suite-badkamer het 'n bad en stort en die tweede badkamer het 'n stort. Die tweede gebou het 2 slaapkamers met onderskeidelik 2 enkelbeddens en 'n koningingrotte-bed wat 'n badkamer met 'n stort deel. Die ander gebou het 2 en suite-slaapkamers, beide met 'n koningingrootte-bed en en suite-badkamer.
Die 3 aparte geboue het elkeen sy eie leefarea met 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware toegerus is. Die leefareas het 'n sitarea met 'n TV en kaggel. Die vierde gebou het die hoofkuierarea met 'n etenstafel, kroeg met stoele, 'n sitarea met 'n TV en 'n kombuis. Al die TV's het DStv en daar is gratis WiFi.
Al die geboue is verbind aan die buite-area met 'n boma en vuurput. Daar is ook 'n swembad.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Toilet
Badkamer
Stort
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Tiaan Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Zebula Golf Estate and Spa, Eenheid 93, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zebula Golf Estate and Spa, Eenheid 93, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang