Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hornbill Lodge and Legends Restaurant

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.1
Veiligheid
4.0
Wade J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Peaceful, welcoming. Very peaceful and serene place. Excellent location for nature and close to lots of activities. Must compliment the friendly and welcoming attitudes that made the experience one of a kind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kefiloe M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2024

Fantastic. Beautiful place to visit with family and friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya V
Kort verblyf
4.2
Apr 2023

Lekker rustig, natuur was great. Dink die interior het bietjie van 'n update nodig. Daar is soveel potensiaal, was in honeymoon suite. Update nodig. Diens was great en alles was skoon en rustig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Madelein J
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Apr 2023

Dit was aangenaam vir 'n langnaweek. Die plek is baie rustig en nie te ver vir 'n vinnige wegbreek nie. Daar is egter opknappingswerk nodig. Vir 'n naweek of 'n langnaweek is dit ideaal, maar vir langer verblyf is daar nie veel om te doen nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Justin G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Mei 2023

Die prente wat op die blad verskyn is nie opgedateer nie. Die onderhoud van die kamers is nie op fokus nie. Daar is uit al die braaiers net een wat nie vol gate is nie. Die kaste val uit mekaar as jy dit oop maak en die hartseer deel is die plek het soveel potensiaal. Cobie moet aandag gee.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Tinus K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.0
Jun 2023

Dit was glad nie wat die advertensie sê nie. TV het nie gewerk nie. Wifi het nie gewerk nie. Geen netwerkopvangs daar nie. Ontbyt was smaakloos. Die plek het geen maar geen gemak gehad nie. Plek buite kort skoonmaak. Swembaddens was grasgroen. Nee, nooit sal ek hul aanbeveel nie. Nie die geld werd wat ons betaal het nie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0
Cobie
Hornbill Lodge and Legends Restaurant
We are sad to hear you did not enjoy your time with us, always welcome feedback to help us to improve. I am a bit confused as you say the TV and Wi-Fi and Cellphone signal did not work. Your decoder did get stuck after the switchover from our generator back to Eskom, but once you notified us of this, we came to reset the decoder and it was back on in under 10 minutes. Unfortunately, this does sometimes happen, as I am sure that you know if you have DStv at your home, but the TV most definitely is working as is the DStv after the reset. I have no idea what you mean by the Wi-Fi not working as we do not have or offer Wi-Fi, I can only assume that it was your own Wi-Fi that did not work, unfortunately as well as the cell signal you would need to take up with your network provider. Yes, unfortunately the swimming pool was a bit green as we were filling the pool and it does take a day or 2 for the HTH to get it back to blue, we apologize if you wanted to swim and should not have assumed that the cold weather would have made this the best time to add water to the pools.

Lia O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.4
Mrt 2023

Vuil, kakkerlakke, yskas is gedaan, lekkende toilette en gehawende braai. Met aankoms was ons onvriendelik ontvang en dit het gevoel of die dametjie omtrent hardloop om die kaartmasjien te kry dat ons die uitstaande verskil moet betaal. Met aankom by die cottage was van die beddegoed vuil, braairooster opgeroes, vloere vuil en toe ek die vriesgedeelte van die yskas oopmaak val hy uitmekaar (vuil binne en kon sien hy lyk so vir 'n geruime tyd). Die toilette het plasse water om hulle en boonste een se water het deur die plankvloer in die onderste kamer gedrup. Die aand was die kombuiskaste propvol kakkerlakke. Ons het die aand maar daar gebly aangesien ons nie in die aand wou ry nie, maar het die volgende oggend ons goed gepak en eerder geld verloor en huis toe gegaan. Die foto's op die webtuiste is jare terug geneem. Dit was die mees aaklige verblyf en dis asof die eienaar van al die foute weet en maar net mense se fondse in sy sak druk en bo oor alles kyk.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Leanne T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Baie lekker en vriendelike diens. Baie lekker plek om met familie en vriende te kuier. Netjies en 'n mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanhet N
Kort verblyf Saam met vriende
2.2
Mrt 2022

Dagbesoekers het Saterdag só oorgeneem, kon glad nie naby swembad kom nie, onveilig gevoel vir vrouens om alleen badkamer toe te stap. Badkamers ver van kampplek, badkamers glad nie op standaard, storte net gordyne, glad nie privaat nie, onveilig vir vrouens om alleen badkamer toe te gaan/stort, veral met die dagbesoekers Saterdag daar.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Louise V
Kort verblyf
2.4
Aug 2021

Ons kuier as familie was uitstekend, bande is verstewig en herinneringe is geskep. Die cottage was netjies maar baie vuil mure, deure, vadoeke en komberse. Die skottelgoedwassponsie was meer as 1 keer gebruik en die afdroograk het 'n taai vetterige aanpaksel op gehad. Ek het skoonmaakmiddels gaan koop wat jik insluit. Die kombuis is nie ten volle uitgerus nie. Warmwater was vir seker 'n doodskoot. Selfs al het ons gaan vra vir warm water het die water ongeveer 1 uur na 1.5 uur geneem om so warm te word dat ons kan stort. Daar is geen kuierarea by die braai nie. Daar is wel 'n lang tafel met stoele op 'n klomp los klippe wat ons nie kon gebruik nie. Die sitkamer het nie genoeg sitplek vir 8 mense nie.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Cobie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas 506 Afde;omg 96 Zeekoeihoek, H/v R24 Rustenburg-weg en rR563 Hekpoort-weg, Magaliesberg, 1791, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c3fd609f0831e05bbf134541659d0abb6ced9d07cd590da8b3f3d17c3a28994486ac40fabbcbd5c27f1de8bf8d584559bc5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 2 mense 84 5 1 4 Farm 506 Portion 96 Zeekoeihoek Cnr of R24 Rustenburg Road and R563 Hekpoort Road 1791 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.971872054601 27.537805438042

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang