Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hornbill's Nest Tree Top chalets

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 266 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Ansi N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Sal weer daar tuisgaan. Was gemaklik, stil en rustig. Gasheer vriendelik en behulpsaam. 'n Heerlike bosatmosfeer. Was deur die 'Bushbabies' vermaak in die aand. Het dit baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita F
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Baie vriendelike gasheer/gasvrou. Nagapies sowaar 'n genot. Baie lekker gebly en lekker geslaap by Hornbills Nest.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

It was awesome. It was fun. It's the perfect getaway if you just want to relax. It was so much fun; we really enjoyed the environment. The place was perfect for us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Taryn Mariana D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

So wonderful! Jurie was so accommodating, and we had such a wonderful time! The atmosphere of relaxation, and having clean bedding and great chalets, was just the best. We will definitely refer all international guests to Hornbill's Nest! Thank you so much, Jurie and Wendy!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Clean and neat. We enjoyed the stay. Very clean and neat. Will definitely recommend it to friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Wonderlike bosveld wegbreek. Dit was 'n wonderlike paar dae. Die chalets is goed toegerus en daar is alles wat mens sou kon nodig hê op 'n bosveld wegbreek. Ons het heerlik gebruik gemaak van die swembad en braai en kon elke oggend na die Kruger Wildtuin se lyndraad loop om die diere te sien water drink. Ons het tuisbesoeke van die koedoes, zebras, bosbokkies, meerkatte en vlakvarke ontvang op 'n daaglikse basis. Die Krokodilbrug hek is ook net 'n halfuur weg (teerpad) vir 'n wildtuin besoek. NB: Chalet 1 is naaste aan die klimraam as mens met kinders sou reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rykie M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

100% gelukkig. Baie dankie, die plekkie was fantasties mooi en skoon. Die mense was baie behulpsaam en vriendelik. Dankie vir alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Amazing super awesome. Soos gewoontlik was dit amazing ons het dit weer so baie geniet saam ons kleinkinders. Hulle was verbaas oor die diere. Die weer het baie lekker saam gespeel. Die Bos restaurant se kos was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolph O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Heerlik, stil en ontspanne atmosfeer. 'n Vakansie met volop diere om te sien. Ons het regtig baie lekker gekuier. Die plek is perfek vir ons, bied jou alles wat jy nodig het, en die geriewe is regtig goed. En natuurlik al die diere wat daar deur beweeg, is awesome. Ons het dit "ge-love". Verder is dit heerlik stil en kan mens daar lekker ontspan en in die splashpool afkoel as jy warm kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Lekker plekkie om te bly. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jurie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 266

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R750
R750 R563
per nag (plek vir 4)
Vanaf R750
R750 R563
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Steenbokstraat 3547, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc3YmI0ZjhiLWY5YjMtNDNlMi1iNDFkLTg1MzgwZWEyNDI2Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R563 per nag (plek vir 4) 266 5 1 5 3547 Steenbok Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -25.344361199442 31.802901807375

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang