Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hornbill's Nest

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Werner D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Sit terug en geniet die uitsig en klank van die branders. Ons eerste keer in Cintsa en was verbaas deur hoe ruim die huis is. Baie lekker gebly en voel veilig. Sal beslis weer gebruik maak van die woning in die toekoms. Daar is 'n generator beskikbaar sou daar kragprobleme ontstaan en die woning is goed toegerus met alles wat jy benodig. My gesin het dit baie geniet en dit was ons eerste vakansie in baie lang tyd waar ons rustig kon bly en die stilte van die brander en omgewing inneem. Die strand is nie ver nie en as jy nie omgee vir 'n bietjie bultklim op jou terugtog nie, kan jy sommer stap strand toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Manda
Hornbill's Nest
Goeie dag, Werner. Baie dankie vir die positiewe terugvoer wat ons ontvang het. Ons probeer ons gaste se belange in ag neem so ver as wat ons kan.

Dave R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

A great stay in Chintsa. Manda was a great host. She was very friendly and attentive. The house is well appointed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Aangenaam. Wonderlike vakansieplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fiona Reyners R
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jul 2024

Great, well equipped and perfect place. Very well equipped place and clean. Perfect for us! Thank you for the opportunity for us to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dirk U
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Skoon, ruim, gasvry, aangenaam. Ons gesin het baie lekker gebly in Hornbill's Nest. Die uitsig is puik en Chintsa-Oos is voorwaar 'n wonderlike vakansiebestemming. Die huis was ruim, skoon en goed uitgelê vir 'n gesinsvakansie. Ons gasheer is uitstaande en ongelooflik toeganklik. Ons ervaring is dat hulle baie omgee vir hul gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Manda
Hornbill's Nest
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Dit word opreg waardeer en hoop ons sien julle gou weer.

Nic M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2023

Ontspanne atmosfeer in 'n rustige omgewing. Heerlik gebly in Hornbill's Nest. Die huis is baie goed uitgelê omrede beide dekke buitekant as alternatief kan dien in ongunstige en winderige weerstoestande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Manda
Hornbill's Nest
Nic, Baie dankie vir die terugvoer en resensie. Ek probeer my beste vir die gaste te doen. Bly julle het die vakansie geniet.

Lindi L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Ongelooflik lekker. Vriendelike gemeenskap naby die see omring met bosveld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Manda
Hornbill's Nest
Lindie, baie dankie vir die terugvoering. Hoop ons sien julle gou weer.

Schalk W
Kort verblyf
5.0
Nov 2022

We had a nice stay there. It was a pleasure to stay there, the view is beautiful, the accommodation perfect and the hospitality very good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Manda
Hornbill's Nest
Thank you for your good feedback. Hope to see you again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Manda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R820
R 820 R 738
per nag (plek vir 2)
Vanaf R820
R 820 R 738
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Heron Loop 563, Chintsa, 5275, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09d81b10484fe6fa42284ee0a3e9b824cd883fe5af65f9b3f8a4b27d63304a27dee7e580e2b9d8d7d03e84f21c31bb27b919?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R820 nouVanaf R738 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 563 Heron Loop Chintsa 5275 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.821639104979 28.111968622615

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang