Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hornsnek 68 - Boekenhoutkloof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Tshepo Fortunate M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

We enjoyed our stay. Staff friendly, nice, and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan J
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Was 'n wonderlike ervaring. Die diens en plek self is uitstekend. Sal definitief weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carika R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Beveel beslis die stukkie pragtige wêreld aan. Dit is 'n pragtige stukkie wêreld weg van al die geraas en stres van die samelewing. Lekker rustig en stil, pragtige uitsig, voëlgeluide, nagapies wat in die takke saggies rits en die donkies het alles die moeite werd gemaak. Baie dankie aan Sonia ook vir al die omgee en moeite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Hornsnek 68 - Boekenhoutkloof
I am so pleased that you discovered the heart of this little farm. Also that you were receptive enough to be able to become a part of it for just a short minute in time. I hope you carry this peace with you, and perhaps have you back for a longer period in the future. Warmest wishes, with thanks!

Melody D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2024

Aangenaam verras. Was 'n welkome herberg.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anita N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2023

Rustigheid vanself! As jy van die plaas hou soos ons, is dié die plek. Vriendelik en rustig en skoon!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Frans K
Kort verblyf
4.6
Okt 2022

Ek het eintlik net daar geslaap want was van vroegoggend tot na 20:00 in vergadering. Maar ek het lekker gebly. Sonia is een van die gasvryste mense wat ek leer ken het. Sy het my by die hek ingewag en my na my blyplek vergesel en uit haar pad gegaan om my te akkommodeer. Die blyplek was uiters gerieflik en skoon en netjies. Regte plaasstyl verblyf wat ek vroeg oggend kon geniet. Twee dinge wat egter aandag moet ontvang (en ek het dit aan Sonia uitgewys) is eerstens daar is geen aanwysingsborde of tekens waar jy van die groot pad afdraai nie (GPS was glad nie behulpsaam nie en ek moes Sonia skakel om die regte afdraai te kry) en tweedens die toegangspad vanaf die hoofpad moet beslis aandag kry. Besoekers moet baie stadig ry ten einde skade aan bande te voorkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lebo M
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2020

The most amazing stay ever! The pictures do not do this place justice it's so much more gorgeous, spacious and so homely! My jaw dropped in amazement at the beauty of this place. My family and I had an amazing stay, we did not want to leave. The place exceeded our expectations and Sonia went out of her way everyday to make our stay as amazingly awesome as possible. When we arrived we found that she added beautiful extra touches which bought us so much delight! We were looking for a different yet fun experience and we really got that and a million times more! Our Christmas was incredible our new years eve even better. I don't think we will ever book anywhere else in Gauteng. Everyday we got little surprises from Sonia which added such a great and heart warming feeling. We felt so at home, I think we were all in tears on our last day there as we wished to stay longer. God bless Sonia's warm and caring heart. What an excellent stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Het fantastiese verblyf gehad. Sonia is 'n uitstekende gasvrou en haar personeel is baie vriendelik. Hornsnek 68 is skoon, netjies en rustig. Dit voel soos 'n tweede huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester P
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2019

Fantastic. Ek het nog nooit so lekker op 'n plek gebly nie. Sonia 10/10 vir jou. Nogmaals baie dankie vir alles wat jy vir ons gedoen het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Siphiwe Y
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

I recommend the place, such great value for money. The owner Sonia she makes feel so welcome, she very kind and caring to her guest needs and the place is very lovely inside, clean and quite. It's a home away from home. Definitely going back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sonia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R950
R950 R808
per nag, vir 2 mense
Vanaf R950
R950 R808
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 68 Boekenhoutkloof-plaas 315, Pretoria, 0001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAP6wdMhisBAHwWu0ecKgz22zkAFGTzFzW1wb4HvmGEvXIAJ2WbF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R808 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Portion 68 Boekenhoutkloof Farm 315 Pretoria 0001 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.687433153854 28.069173304894

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang