Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Horse and Mill Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 250 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Selma V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Gerieflik, skoon en netjies. Ons het lekker gebly, stapafstand van restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Perfect stop over. Check-in was easy. The room was comfortable with a fridge and microwave. Big shower. Pub and restaurant across the road. Great stopover place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louisa D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Awesome. Baie lekker gebly. Was by die restaurant en dit was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindy C
1 nag
5.0
Jun 2024

Pragtig, gemaklik en netjies. Pragtig en netjies. Baie lekker vir oornag op pad see toe of terug Johannesburg toe. Meer as genoeg spasie vir ons gesin met 2 tieners en 1 klein kind.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

André B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ons sal vir seker weer daar oornag. Baie dankie vir 'n pragtige en skoon kamer met al die geriewe en meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew J
1 nag
5.0
Apr 2024

Awesome next trip stopping over there again. Fantastic staff, friendly. Food is fantastic. Rooms and bathroom are clean and upgraded.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liana W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Vriendelike ontvangs! Gerieflik geleë! Gerieflik geleë, en lekker groot kamers! Perfek vir oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ettiene S
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Puik! Uitstekende verblyf. Sal vir seker weer kom oorslaap. Die ontvangsdame is voorwaar 'n aanwins vir die gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine C
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Baie netjies, goeie diens. Sal weer daar slaap. Ons slaap altyd daar. Vriendelike personeel, baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Graham E
1 nag
5.0
Mrt 2024

Comfortable and clean. Just one night. Very comfortable stay. Friendly place and nice pub.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 250

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 39 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bellstraat 1, 2, 3, 4, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYrim7AFHGMW9iHiAijqambDXi2RxFAXRlCIM6bYZ51K76zIWsk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 250 5 1 5 1, 2, 3, 4 Bell Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.720699 25.096239

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang