Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Horse and Mill Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 290 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Almare S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Skoon en netjies, een van die lekkerste plekke om oor te slaap. Dit is altyd vir ons lekker om daar oor te slaap, die plek is netjies en skoon en loopafstand van restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karlien F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Gemaklik, sentraal, skoon en netjies, vriendelike diens. Baie gemaklik, sentraal, skoon en netjies. Baie dankie vir die vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amori M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Vol karakter, netjies, skoon en gemaklik met 3 kinders, ons was meer as tevrede. Horse and Mill, was 'n plesier om te bly, ons was vriendelik ontvang en het 'n groter kamer ontvang as wat geboek het. Baie netjies met baie karakter, alles was daar wat ons nodig gehad het en sou kry. Baie dankie Horse en Mill.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Netjies, veilige en lieflike oornagplek. Sal vir seker aanbeveel. Ons het baie lekker gebly, skoon, netjiese en veilige plekkie. Loopafstand van al die restaurante. Ontvangsdame was vriendelik en behulpsaam. Sal in die toekoms weer hier oornag, kan dus aanbeveel vir almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thomas T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Safe, clean, convenient and friendly staff. Perfect overnight stop from Cape Town to Durban. Vehicle parked behind gates and was safe. No need to drive again, restaurant right there. Food was good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raymond S
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jan 2025

Die kuier was lekker. Die diens was goed. Ja dankie, ek het lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Rina G
1 nag
4.0
Jan 2025

Lekker. Lekker gebly. Goeie veiligheid.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mari T
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

-. Die kamer was netjies en skoon en die badkamer baie ruim en lekker. Die gastehuis is in die middel van die dorp, en sommer toe ons daar stop, is daar al bedelaars om ons. Die kamerdeur maak ook omtrent op die pad oop, so ons het heeltyd al die gordyne toegehou. Vir 'n oorslaap oppad erens anders sal ek weer daar bly, maar nie vir langer as 'n aand nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Rene S
1 nag
4.0
Jan 2025

Piekfyn. Net wat ons benodig het vir 1 oornag.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
3.6
Jan 2025

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 290

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 39 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bellstraat 1, 2, 3, 4, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYrim7AFHGMW9iHiAijqambDXi2RxFAXRlCIM6bYZ51K76zIWsk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 290 5 1 5 1, 2, 3, 4 Bell Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.720699 25.096239

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang